Artwork

Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Dag 9 van Meditasie-reeks #Impak

3:16
 
공유
 
저장한 시리즈 ("피드 비활성화" status)

When? This feed was archived on July 30, 2023 07:20 (9M ago). Last successful fetch was on March 24, 2023 11:33 (1y ago)

Why? 피드 비활성화 status. 잠시 서버에 문제가 발생해 팟캐스트를 불러오지 못합니다.

What now? You might be able to find a more up-to-date version using the search function. This series will no longer be checked for updates. If you believe this to be in error, please check if the publisher's feed link below is valid and contact support to request the feed be restored or if you have any other concerns about this.

Manage episode 337092812 series 2965080
Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

In ‘n boek van Craig Bishop* beskryf hy hoe ‘n ontluikende kunstenaar sy skildery van Jesus se laaste Avondmaal na die Russiese skrywer, Leo Tolstoy, neem vir kommentaar. Tolstoy - ook ‘n kunsliefhebber - kyk en kyk, beweeg soms nader, dan staan hy weer verder. Toe, met sy hand wys Tolstoi na die hooffiguur in die skildery en sê, “Jy het Hom nie lief nie…”. Uit die veld geslaan antwoord die kunstenaar, “Maar dit is Jesus Christus.” “Ja, ek weet” sê Tolstoy, “maar steeds, jy is nie lief vir hierdie Jesus nie. As jy Hom liefhet, sou jy Hom beter geskilder het.” N.a.v. die storie sê Craig Bishop toe: “Ons is dalk nie ontluikende kunstenaars nie, maar almal van ons is ontluikende volgelinge van Jesus. Die wyse waarop die ‘kwaliteit’ van ons liefde vir Christus vir die wêreld sigbaar is, is die wyse waarop ons Hom en ons naaste dien.”
Die wyse waarop ons ons naaste liefhet en versorg, is ons geloofsgetuigskrif in die wêreld. Of, soos Jesus sou sê: “Julle is die lig vir die wêreld.” (Sien ook Impak #8). “Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik” (Matt 5:16). Daarom skryf Paulus, “Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is… ” (Ef 5:8-10).
Weggesteekte, verskuilde lig beteken niks (aldus Matt 5:16)! Dit is soos ‘n liggaam wat nie asemhaal nie – dit is dood, skryf Jakobus. “So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood” (Jak 5:26).
As Leo Tolstoy by my lewe sou kon kom staan, wonder ek wat sy kommentaar sou wees…
GEBED: HERE, mag my lewe ‘n kunswerk tot U eer wees.
KUNS: “Die Laaste Avondmaal” is 'n laat 15de-eeuse muurskildery deur die Italiaanse kunstenaar Leonardo da Vinci. Dit is een van die wêreld se mees herkenbare skilderye in die wêreld.
POTGOOIE: Jy kan die dagstukkies van die #Impak-reeks daagliks ook op alle bekende potgooi-platforms luister. Vir meer inligting: https://ronellbezuidenhout.buzzsprout.com/
MUSIEK: Op Dag 9 van #Impak kyk ons na die liriekvideo "Dieper" deur Midpoint Worship.
Uit die liriek:
Here rig my op
Deur die krag van U Gees
Sodat ek meer soos U kan wees
Hier is my hart
Ek wil net meer vir U kan gee
My hele lewe le ek neer
Soos ek in geloof staan
Midpoint is ’n groep musikante wat 'n aanbiddings-groep in Oos-Londen begin het. Hulle skryf: “Ons hart is om die mense om ons aan die Woord van God bloot te stel deur ons musiek.”
https://youtu.be/CAAiL0mvErc

  continue reading

594 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드