Artwork

Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Dag 8 van Meditasie-reeks #Impak

3:08
 
공유
 
저장한 시리즈 ("피드 비활성화" status)

When? This feed was archived on July 30, 2023 07:20 (9M ago). Last successful fetch was on March 24, 2023 11:33 (1y ago)

Why? 피드 비활성화 status. 잠시 서버에 문제가 발생해 팟캐스트를 불러오지 못합니다.

What now? You might be able to find a more up-to-date version using the search function. This series will no longer be checked for updates. If you believe this to be in error, please check if the publisher's feed link below is valid and contact support to request the feed be restored or if you have any other concerns about this.

Manage episode 336971157 series 2965080
Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Een van my gunsteling Walt Disneyfilms is “Inside Out” - ‘n storie wat illustreer hoe dít wat in ons binneste is ons hele bestaan en almal om ons beïnvloed. Plutargus, ‘n Griekse filosoof uit die eerste eeu het oor “Inside Out” geskryf: “Wat in die binnekant groei, groei uitwaarts.” Een kan plant en een kan laat natgooi, skryf Paulus, “maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei” (1 Kor 3:6-8).
“Inside Out” is die domein van God. “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God” (2 Kor 5:17-18).
Wanneer Jesus sê, “Julle is die lig vir die wêreld” (Matt 5:14), gaan dit oor ons binneste. Daar waar God se lig - die lig van Onblusbare Vuur - die verskil maak. Jesaja noem hierdie lig “die magtige teenwoordigheid van die Here” wat oor ons verskyn (60:1-2). “Wake up. Put your face in the sunlight. God’s bright glory has risen for you,” vertaal The Message dit.
Kan jy dink hoe geskok moes die mense gewees het, toe hier ‘n jong rabbi kom wat sê, “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee” (Joh 8:12). Kan jy dink hoe geskok moes die mense gewees het toe die jong rabbi sê, “Julle is die lig vir die wêreld.” Hoor mooi, dit is nie: “Julle móét die lig vir die wêreld wees” nie. Glad nie.
Wat Jesus van Homself sê, sê Hy presies van ons ook. Wie Ek is, is My volgelinge ook. Dit is ‘n “Inside Out” verandering. Moenie dit weerstaan nie.
GEBED: Lig vir die Wêreld, laat U glans in en deur my skyn, helder soos die gloeiende son!
POTGOOIE: Jy kan die dagstukkies van die #Impak-reeks daagliks ook op alle bekende potgooi-platforms luister. Vir meer inligting: https://ronellbezuidenhout.buzzsprout.com/
MUSIEK: Op Dag 8 van #Impak kyk ons na die musiekvideo van Juanita du Plessis se bekende lied “Wees Lig”.
Uit die liriek:
Jou voete los die spore
Van die waarheid
Vir almal agter jou
Wie sal Hy kan stuur
Om sy lig te wees?
Wie's bereid om die sout vir die wêreld te wees?
Dis ek en jy
https://youtu.be/YFiwsxllAQE
POTGOOIE: Jy kan die dagstukkies van die #Impak-reeks daagliks ook op alle bekende potgooi-platforms luister. Vir meer inligting: https://ronellbezuidenho

  continue reading

594 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드