Ep. 176 Riette Rust: liefde, selfdood, verantwoordelikheid en vergifnis
Manage episode 433948756 series 2877017
Mariette Snyman에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Mariette Snyman 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Is selfdood selfsugtig? Kan naasbestaandes voorkom dat iemand hul eie lewe neem? Riette Rust praat oor haar man, JD, se selfdood, die stigma wat aan selfdood kleef, die hoe en hoekoms, die rouproses - en dat dit moontlik is om weer op te staan en opreg gelukkig te wees. www.mariettesnyman.co.za · www.rietterust.co.za · Hierdie episode se potgooi-notas en foto · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
…
continue reading
150 에피소드