Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Microsoft het Skype verlede week amptelik afgeskakel. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die agtergrond van Skype en die redes vir die afskakeling. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pianis en samesteller van Atterbury Klassiek dr. Charl du Plessis vertel van die konserte wat te sien is by vanjaar se fees.저자 RSG
…
continue reading
Jòvan Pienaar vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te pluk저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Menseregteprokureur Richard Spoor gesels oor Tiger Brands se skikking met sekere listeriose-slagoffers. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Marek Masojada – CEO of Boxer. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die eiendomsontwikkelaar Calgro M3 het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Ben Pierre Malherbe, bespreek die resultate Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika, gesels oor China en die VSA se ooreenkoms oor tariewe, en sê dat goeie nuus vir die Chinese ekonomie ook goeie nuus vir Suid-Afrika kan wees. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die ooreenkoms tussen die VSA en China, asook Ninety One se boete. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor Stephen Saad wat aandele in Aspen koop en Old Mutual se nuwe uitvoerende hoof. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Transnet kies vyf konsortiums om terminale by die Richardsbaai-hawe bou en te bestuur
7:32
7:32
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
7:32Dr Bridgette Gasa-Toboti, portefeuljedirekteur vir nege projekte by Transnet se Nasionale Haweowerheid (TNPA) in KwaZulu-Natal, sê al vyf terminale sal teen 2027 aan die gang wees. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Rio Tinto Minerals in Richardsbaai vlieg onder die radar, maar…
10:07
10:07
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
10:07Werner Duvenhage, besturende direkteur van Richards Bay Minerals & Rio Tinto Iron and Titanium Afrika-bedrywighede, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Michael Jordaan, medestigter en voorsitter van Bank Zero, gesels oor die jongste ondersoek na bankkoste. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Johannesburg kry ’n “bomb squad” om dienslewering te verbeter
8:41
8:41
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
8:41Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, verduidelik wat die "bomb squad" gaan behels. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die impak van tariewe op Sappi, sowel as Toyota en AB InBev se finansiële resultate Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Tweede fase van Operasie Vulindlela wil plaaslike owerhede regruk
8:50
8:50
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
8:50Rudi Dicks, hoof van die presidensie se projekbestuurkantoor, bespreek die tweede fase van Operasie Vulindlela. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor Etherium se opdatering. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Kleuterzone-likwidateurs wil Anthonie Bougas se ouers sekwestreer
8:45
8:45
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
8:45Mathys Krog van Mathys Krog Prokureurs gesels oor die jongste verwikkelinge in die KleuterZone-saak. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Gauteng-regering wil Gautrein-pryse vir arm mense halfveer
10:06
10:06
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
10:06Kedibone Diale-Tlabela, Gauteng se LUR vir vervoer, gesels oor KlevaMova. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Capitec Connect word in drie jaar die grootste virtuele selfoonnetwerk in Suid-Afrika
4:35
4:35
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
4:35Dr Dalene Steyn, hoof van Capitec Connect, gesels oor Capitec Connect se groei. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading

1
Die privaatsektor wen eerste NGV-veldslag, maar die oorlog lê nog voor
8:25
8:25
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
8:25Dr Katlego Mothudi, besturende direkteur van die Raad van Gesondheidsorg-befondsers, gesels oor die onlangse hofuitspraak oor die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV). Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
JB Smith, besturende direkteur en portefeuljebestuurder by Sequoia Capital Management, bespreek verwagtinge oor die VSA se rentekoersbesluit en Absa se voorsitter wat sy pos verlaat. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
…
continue reading