RSG 공개
[search 0]
Download the App!
show episodes
 
Artwork
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
매달
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth in Somerset-Wes, verduidelik waarom blinde beleggingswenke maklik kan skeefloop, en hoe dit tot beleggers se voordeel kan strek om eerder die beleggingsproses te leer ken, te verstaan en te vertrou. Volg RSG Geldsake op Twitter저자 Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

빠른 참조 가이드

탐색하는 동안 이 프로그램을 들어보세요.
재생