Creative Success = Financial Balance with Flexible Budget Plans As a creative individual, dealing with irregular income can be daunting. In this episode of From "Creative Passion To Profit", titled "How Creatives Can Budget for Regular Income," I, Mahmood, tackle one of the biggest challenges faced by those in the arts and creative world—budgeting. Have you ever felt the high of being fully booked and having commissions flying off the shelves, only to be met with silence and income droughts the following month? You're not alone. But here's the good news: with a little planning, you can smooth out those financial ups and downs. In this episode, I'll share three simple steps to help you build a budgeting system that fits your lifestyle and supports your creative ambitions. You'll learn how to determine your essential baseline expenses, create a financial buffer for quiet months, and implement a flexible yet simple budgeting method that allows you to thrive creatively and financially. You'll also have some homework tasks... Timestamped Summary: [00:00:00] Introduction to challenges of budgeting with erratic income. [00:00:58] Step 1: Determine your baseline expenses. [00:02:12] Step 2: Build a financial buffer for quieter months. [00:03:46] Step 3: Apply a simple, discipline-based budget system. [00:04:58] Homework: Calculate baseline expenses and track income. Mentioned in this episode: Training Training Training Find out more about Budgetwhizz Find out more about Budgetwhizz Budgetwhizz…
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henco Kruger lewer die markverslag en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG), gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die watertekorte in Gauteng dryf talle inwoners en besighede om na alternatiewe waterbronne, soos boorgate, te soek. Buks Venter, mede-eienaar van Buks Boorwerke, bespreek die regulasies en vereistes vir die sink van 'n boorgat. Volg RSG Geldsake op Twitter
'Voor dinge kan verbeter, moet jy eers stabiliseer; en dit wil blyk of Cell C besig is om dit reg te kry": Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband. Volg RSG Geldsake op Twitter
Hennco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die mark se reaksie op die uitstel van die begrotingsrede en die goudprys se nuwe hoogtepunt. Volg RSG Geldsake op Twitter
Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb, Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep, prof Alex van den Heever – voorsitter: studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels, Universiteit van die Witwatersrand (Wits), en Hassan Essop – dosent: Departement Ekonomie, Stellenbosch Universiteit. Volg RSG Geldsake op Twitter…