Artwork

Eensgesind Klanklêers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Eensgesind Klanklêers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Louw Wepener en die Slag van Thaba Bosiu

35:25
 
공유
 
Manage episode 254109115 series 2396420
Eensgesind Klanklêers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Eensgesind Klanklêers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

HELDE

Bethulie, Jamestown en die dorpie Wepener het iets gemeen. Elkeen het ʼn monument ter ere van Louw Wepener. Wepener het op 15 Augustus 1865 by Thaba Bosiu (geleë in vandag se Lesotho) gesterf toe die Oranje-Vrystaat en die Basotho-koninkryk van koning Moshweshwe I in 'n oorlog gewikkel was.

In Afrikanergeledere word Wepener as ʼn held beskou en sy dade tydens die slag van Thaba Bosiu is legendaries. Twee militêre medaljes en ʼn Suid-Afrikaanse Weermagregiment is selfs na hom vernoem.

Die vraag is dus: waarom is Louw Wepener se lewensverhaal so merkwaardig dat hy nog vandag steeds so hoog geag word?

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

  continue reading

127 에피소드

Artwork
icon공유
 
Todos os episódios

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드