Artwork

Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Dag 26 van Meditasie-reeks #WeesWys

3:25
 
공유
 
저장한 시리즈 ("피드 비활성화" status)

When? This feed was archived on July 30, 2023 07:20 (9M ago). Last successful fetch was on March 24, 2023 11:33 (1y ago)

Why? 피드 비활성화 status. 잠시 서버에 문제가 발생해 팟캐스트를 불러오지 못합니다.

What now? You might be able to find a more up-to-date version using the search function. This series will no longer be checked for updates. If you believe this to be in error, please check if the publisher's feed link below is valid and contact support to request the feed be restored or if you have any other concerns about this.

Manage episode 335451961 series 2965080
Ronell Bezuidenhout에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Ronell Bezuidenhout 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
“My seun, behou die takt en oorleg; moet dit nie uit die oog verloor nie, dit sal vir jou 'n mooi lewe verseker en soos 'n pragtige halssnoer vir jou wees; jy sal jou pad veilig loop en jou voet nie stamp nie; jy sal nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap” (Spr 3:21-24).
‘n Juwelier maak nie ‘n pragtige juweelstuk, net om dit daarna in ‘n kluis te bêre tot in lengte van dae nie. Inteendeel! Die pragstuk word gemaak sodat dit iemand se oog sal vang en hulle dit sal wil besit. Net so dra die eienaar die halssnoer nie versteek onder lae en lae klere nie. Inteendeel! Jy dra dit waar mense dit kan sien; maar meer nog, waar jy dit self ook kan sien. Dit bring vreugde vir elkeen wat daarmee te make kry! So werk dit ook met wysheid, sê die skrywer: God – die Heilige Juwelier - is die skepper van wysheid. Doen alles in jou vermoë om dit te verwerf, en dra dit dan met trots; sigbaar vir jou én vir ander.
Hierdie gedeelte herinner my aan die ouer vertaling van Kol 3:12: “Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.” M.a.w. maak die eienskappe van Jesus Christus se lewe die eienskappe van jou eie lewe. In die ouer vertalings kom ons dikwels hierdie uitdrukking - “beklee julle met Christus” – teë (bv Rom 13:14 – 1953 vertaling). Trek julle “ou mens” uitrusting uit, en “beklee jul met die nuwe mens wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper” (Kol 3:10 – 1953 vertaling).
Daar is geen groter wysheid as die “Goeie Nuus van Jesus” nie. Maak dit jou eiendom. Bestudeer dit. Hou dit voor oë. Leef dit. Omring jouself daarmee. Dit sal jou ganse lewe verander!
GEBED: Vernuwe ook my lewe, Here, dat ek U meer en meer sal reflekteer.
POTGOOIE: Jy kan die dagstukkies van die #WeesWys-reeks daagliks ook op alle bekende potgooi-platforms luister. Vir meer inligting: https://ronellbezuidenhout.buzzsprout.com/
MUSIEK: Op Dag 26 van #WeesWys kyk ons na video-opname van Benjamin Dube se “Nuwe Mens” deur die Numa Life Church.
Benjamin is 'n Suid-Afrikaanse gospelopnamekunstenaar wat in die vroeë 80's bekendheid verwerf het. Oor die jare het hy verskeie albums vrygestel wat goud- en platinumstatus op die Suid-Afrikaanse musiekranglys bereik het. Dube is ook 'n pastoor van die High Praise Centre in Voslorus, oos van Johannesburg.
https://youtu.be/PWHoW5-kSQk
  continue reading

594 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드