Artwork

NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Tafelberg-boekgesprek: Jean Meiring in gesprek met Ben Viljoen oor Die vloek van Levitikus

55:33
 
공유
 
Manage episode 326848721 series 1994125
NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
In hierdie episode van NB-Uitgewers se podsending voer Jean Meiring 'n uiters interessante onderhoud met skrywer Ben Viljoen. Die vloek van Levitikus is Ben Viljoen se derde roman, voorafgegaan deur ’n Nuwe Wildernis (2013) en ’n Ballade vir Nkunzi (2020). Waaroor gaan Die vloek van Levitikus? Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy ‘andersheid’ dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. “Ons wil graag glo dat ons in ’n verligte era leef, een van verdraagsaamheid en begrip, maar dis nie waar nie. Die mensdom verbrand nog steeds hul hekse.” Só som een van sy lewensgeselle die realiteit van Jakkie se bestaan vir hom op. Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word nie net die grense van daardie band beproef nie, maar ook dié tussen hom en die grootste liefde van sy lewe. Bestel Die vloek van Levitikus by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624092858 Musiek: "Gentle Sea Swell" deur Daniel Birch (https://freemusicarchive.org/music/Daniel_Birch/Ambient_Experiments_With_A_Yamaha_PortaSound_PSS-140/LANDR-Gentle_Sea_Swell/)
  continue reading

159 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드

탐색하는 동안 이 프로그램을 들어보세요.
재생