Artwork

NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Queillerie-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Rudie van Rensburg oor sy boek Monster

47:45
 
공유
 
Manage episode 331279692 series 1994125
NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Luister na die jongste episode van NB-Uitgewers se podsending om te voel asof jy ook by Rudie van Rensburg se onlangse boekbekendstelling was! Jonathan Amid gesels met Rudie oor sy jongste spanningsroman, Monster. Waaroor gaan Monster? Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (lesers onthou hom uit 2019 se Vloek) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by 'n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapstad-tak van Mercurius, 'n gesiglose steunpilaar van die CIA. Intussen word ’n wêreldbekende Saoediese joernalis in ’n konsulaat in Istanbul vermoor, met ’n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Sy pad kruis weer met dié van Sarah, 'n bekende word grusaam keelaf gesny, en soortgelyke politieke moorde word uit die verlede opgediep. Saoediese agente en 'n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap. En wie is die geheimsinnige tussenganger, Bahir, wat Saoediese sake in Suid-Afrika onder 'n dekmantel orkestreer . . . Bestel Monster deur Rudie van Rensburg by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780795802485 Die episode is opgeneem by die boekbekendstelling op 7 Junie 2022 by Wordsworth Books, Willowbridge. Musiek: “Base” deur Nul Tiel Records (https://freemusicarchive.org/music/nul-tiel-records/post-rock/base/)
  continue reading

151 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드