Artwork

NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Human&Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid gesels met Elrien Scheepers oor Donkerbloed

58:57
 
공유
 
Manage episode 318199177 series 1994125
NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
In hierdie episode gesels Jonathan Amid met Elrien Scheepers oor haar jeugroman, Donkerbloed. Waaroor gaan dit? Dit is die jaar 2045 in die stad Etswagoli. Sybella ondersoek die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk wanneer haar pad kruis met Yala, ’n onwettige hokvegter. Maar waarom is die kuborg, Cedric Morton, op haar spoor en wat is sy verbintenis met Lilith Rox, die direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite? Haar vriend Jax is veronderstel om haar te help soek, maar skielik verdwyn hy ook spoorloos . . . Die polisie stel lankal nie meer belang om uit te vind wat regtig daardie middag gebeur het nie. Maar Sybella móét net weet. Wanneer sy Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke by nóg donker geheime. Watter prys sal sy vir die waarheid moet betaal? Bestel Donkerbloed deur Elrien Scheepers by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook beskikbaar as e-boek. Meer inligting op ons webtuiste: http://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798181822 Musiek: “Sirius” deur Sergey Cheremisinov (https://freemusicarchive.org/music/Sergey_Cheremisinov/Forgotten_Stars/Sergey_Cheremisinov_-_Forgotten_Stars_-_06_Sirius)
  continue reading

150 에피소드

Artwork
icon공유
 
Alle Folgen

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드