Artwork

NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Human & Rousseau-boekgesprek: Jonathan Amid in gesprek met Hannes Barnard oor Die wet van Gauteng

54:17
 
공유
 
Manage episode 329177165 series 1994125
NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Luister in die jongste episode van ons podsending na Jonathan Amid se gesprek met Hannes Barnard oor sy aksiebelaaide spanningsroman, Die wet van Gauteng. Waaroor gaan Die wet van Gauteng? Kaptein Cindie McKelly, ’n forensiese spesialis van Randfontein Polisiestasie, word een oggend in Februarie na ’n misdaadtoneel in Kagiso ontbied. Daar vind sy die oorskot van drie slagoffers in ’n verwaarloosde klinkersteenhuis: Twee Somaliese vroue en een Suid-Afrikaner – laasgenoemde met ’n koeëlronde gat waar sy linkeroog behoort te wees. Vroeg April ontvang Cindie ’n oproep van kaptein Awande Mhlanga, speurder in Parktown, oor drie moorde wat blykbaar ooreenstem met haar eie ondersoek. En ’n paar dae later vind hulle nóg ’n slagoffer met dieselfde modus operandi, op Muldersdrift. ’n Taakmag word saamgestel om die Oogarts, soos die media na die skerpskutter verwys, vas te trek. Ten spyte van ’n onbekwame brigadier en ewig krimpende begrotings, begin Cindie en Awande geleidelik ’n komplekse netwerk ontrafel wat staatskaping laat lyk na swieties steel in die hoekkafee. Die wet van Gauteng, Hannes Barnard se debuutspanningsroman, het ’n verweefde, eg Suid-Afrikaanse intrige: politieke faksiegevegte, aartskorrupsie én geldwassery. 'n Hoogs leesbare politieke riller, aksiebelaaid en meesleurend. Hierdie gesprek is oorspronklik in April 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/vir-jou-dagboek-hannes-barnard-gesels-oor-sy-nuwe-politieke-riller-20220401 Bestel Die wet van Gauteng (Human & Rousseau) deur Hannes Barnard by goeie boek- en aanlyn winkels. Dit is ook as e-boek beskikbaar. Musiek: “Hard to Love” deur HoliznaCC0 (https://freemusicarchive.org/music/holiznacc0/music-from-the-vault/hard-to-love/)
  continue reading

150 에피소드

Artwork
icon공유
 
Alle Folgen

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드