Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Ware Christenskap

2:49
 
공유
 
Manage episode 450703840 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Send us a text

Romeine 6:1,2 ...Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?
Om jou hele lewe na ander mense se pype te dans en hulle te probeer tevrede stel, is harde werk, want mense is wispelturig. Hulle kan eendag aan jou kant wees … en die volgende dag teen jou draai. Jy het dit seker ook al beleef?
'n Dierbare vriend van my was vir byna veertig jaar 'n prediker by ‘n kerk. Hy en sy vrou het alles opgeoffer om mense te dien. Hy het inderdaad vir my self ook baie beteken. En tog het twee van sy beste vriende na al die jare teen hom gedraai. Dit het die kerk vernietig. Dit het hom en sy vrou jare geneem om van die seer te herstel.
Daardie soort verraad is 'n verskriklike ding, maar dit gebeur ongelukkig. Dit gebeur om elke hoek en draai. Dit is een van die redes waarom so baie mense hard daaraan werk om ander mense te behaag, om ten alle koste in hulle goeie boekies te bly.
Maar in 'n goeie huwelik hoef ‘n mens nie jou sielsgenoot se liefde te probeer verdien nie. Hulle is reeds lief vir jou. Wat jy dan doen, is om slegs op hul liefde te reageer. Daar is 'n hemelsbreë verskil tussen daardie twee.
En dit is baie dieselfde met God se liefde. Ons verander nie ons gedrag om sy liefde te verdien nie. Hy is reeds lief vir ons. Hy het reeds vir Jesus gestuur om aan 'n kruis te sterf om vir ons sonde te betaal. Nee, ons verander óns gedrag om op sy liefde te reageer.

Ware Christenskap is 'n reaksie op God se liefde, nie 'n poging om dit te verdien nie. Dis genade.
En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1422 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드