Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Op Rotsvaste Grond

2:55
 
공유
 
Manage episode 458887160 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Send us a text

Jesaja 40:27-28 Israel, hoe kan jy dan sê: “Die Here sien nie my moeilikheid raak nie”? Hoe kan jy beweer: “God weier om na my saak te luister”? Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie.
Soos ons hierdie nuwe jaar instap … is dit belangrik om die regte voet voor te sit; om op vaste grond te stap, nè? ‘n Grondslag is tog belangrik, nie waar nie

Wil jy eerder op vaste grond, of deur dryfsand loop? Alhoewel ‘n mens nie tweemaal oor die korrekte antwoord hoef te dink nie, kies baie mense ongelukkig onwetend laasgenoemde. Hoe doen hulle dit? Wel, hulle stap die nuwe jaar in met die vertroue dat al hul hoop en drome tot vervulling sal kom; dat die lewe en die mense daarin, hulle goed sal behandel; dat hulle hierdie jaar gesond, ryk en wys sal wees.

En dan gebeur daar 'n tragedie; kom daar 'n verlies, of 'n storm oor hul pad. In April verlede jaar het 'n man met 'n mes in 'n deftige winkelsentrum ongeveer 300 meter van ons kantoor af, amok gemaak. Hy het sewe mense doodgemaak en baie meer beseer. Niemand het dit voorsien nie. Niemand!

Daardie mense het op 'n sonnige Saterdagmiddag gaan inkopies doen …. toe tref die tragedie! Ja, niemand wens dit vir enigiemand toe nie, maar tragedies gebeur.

Op hierdie stadium was die Israeliete reeds sewentig jaar, byna drie geslagte, onder sulke moeilike omstandighede dat hulle moedeloos gevoel het. Dit maak nie saak hoeveel jou wêreld ontwrig word nie, God is jou vaste grond. Hy was dit nog altyd. Hy sal dit altyd wees.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1433 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드

탐색하는 동안 이 프로그램을 들어보세요.
재생