Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Leer my u Pad, Here

2:46
 
공유
 
Manage episode 451563927 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Send us a text

Psalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, u Naam altyd eer,
Het jy al ooit op 'n vreemde plek verdwaal? Watter kant is noord? Hierdie kaart is verouderd; die straatname het verander. Moet ek hierdie kant of daardie kant toe stap? Waar is die bushalte? Is dit ooit die regte straat? Hoe gaan ek uitkom by die plek waarheen ek moet gaan?

Ja-nee, om te verdwaal is beslis nie 'n grap nie. Natuurlik is dit deesdae vir die meeste van ons baie makliker. Google Maps, Waze, of Apple Maps, verander die situasie – hulle sal jou help om by jou bestemming uit te kom.
As die lewenspad maar net so eenvoudig was! Wanneer ons by vurke in ons lewenspad kom en keuses moet maak, is dit ‘n ander storie! Gaan ek hierdie of daardie kant toe? Het ek te ver gekom? Moet ek terugdraai? Soms neem ons vinnige besluite, en dit is dikwels net mog‘t treffe idees. Ander kere stel ons uit. En as dit nie vinnig uitwerk nie, gee ons moed op en draai terug.
Ek dink nie dis ‘n slim manier om jou lewe te leef nie! Maar kyk wat Dawid in hierdie Psalm gevra het:

Dawid se lewe het nogal heelwat meer kinkels en draaie in gehad as wat ons s’n ooit sal hê en baie van hulle het letterlik oorlewingsbesluite vereis.
Maar wie se rigting het Dawid op die ou end besluit om te volg? God s’n! Hoekom? Sodat hy die waarheid oor die lewe kan ontdek en God se leiding kan volg; sodat sy hart nie verdeeld sal wees nie, maar dat hy daarop kan fokus om God elke tree van die pad te eer.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1422 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드