Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Die Verlede is Verstreke

2:34
 
공유
 
Manage episode 458298687 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Send us a text

2 Korintiërs 5:17 Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.
Stel jou voor dat jy alles wat jy besit saam met jou in twee tasse moet ronddra. Soos jy meer goed koop, word hulle swaarder, en hulle word oorvol. Dan koop jy 'n rugsak, en dan ‘n skouersak. Uiteindelik trek die verskriklike vrag jou rug so krom, dat jy skaars kan asemhaal, wat nog te sê van vorentoe beur.

As jy die afgelope paar dae by my kon aansluit, sal jy weet dat ons nogal baie gepraat het van oor hoe belangrik dit is om die verlede agter te laat. Miskien dink jy … Hoekom karring hy so baie hieroor?

Wel, die rede waarom ek so aangaan hieroor, is omdat die proses om die verlede agter te laat, miskien een van die moeilikste dinge is wat ons ooit sal moet doen. So hier, op hierdie laaste dag van die jaar, gaan ons 'n laaste keer aan die ou koeie en die sloot dink. Hier is goeie nuus! Het jy geweet dis nie jou werk nie? Jy hoef nie daaraan te werk om die seerkry te vergeet en jou wonde te genees nie!

Want dit is iets waarvoor Jesus gekom, gesterf en opgestaan het om dit vír jou te doen. Is jy gereed?

As dit voel asof die laste van jou verlede jou keel toedruk en dat jy nie asem kan kry nie; as jy voel asof jy nie eers die krag het om te dink oor hoe jy die nuwe jaar moet aanpak nie, weet verseker dat die oomblik wat jy jou vertroue in Jesus plaas, jy 'n nuwe mens word. Die verlede is verby. Alles het nuut geword. Jesus verander alles.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1433 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드

탐색하는 동안 이 프로그램을 들어보세요.
재생