Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Begryp die Onbegryplike

3:14
 
공유
 
Manage episode 422645092 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Efesiërs 3:18,19 Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.
Kyk jy ooit op na die uitgestrektheid van die naghemel en verwonder jy jou aan die ontelbare sterre daar bo? En ons weet hulle is net die kleinste fraksie van die triljoen triljoene sterre in die bekende heelal. Hoe kan blote sterflinge soos ek en jy sulke onbegryplike getalle begryp?

Om tot een triljoen te tel (een sekonde op 'n slag sonder 'n pouse) sou immers byna 32 000 jaar neem. Onmoontlik! En nou praat ons van 'n triljoen, triljoene? Ag nee, man, dis totaal ondenkbaar!

Dit is wat die apostel Paulus sowat tweeduisend jaar gelede aan sy vriende in Efese geskryf het. Dink net: as jy van 'n triljoen begin terugtel het toe Paulus daardie woorde geskryf het, sou jy steeds net een sestiende daarvan afgetel het!

Christus se liefde is groter as wat enigiemand ooit kan weet, maar ek bid dat jy daardie liefde sal kan ontdek. Dit is waar jy gevul word met die wonder van al die wonderbaarlike dinge waarmee God jou wil seën.

Sien jy die teenstrydigheid? Ek bid dat jy die krag sal hê om die grootheid van Christus se liefde te verstaan, maar Christus se liefde is liefde wat ons verstand te bowe gaan; groter as wat enige iemand ooit kan weet ... maar ek bid steeds dat jy daardie liefde sal kan ken.

Hierdie onbegryplike grootheid van God se liefde vir jou in Jesus Christus – die Een wat vir jou gesterf en opgestaan het – is wat Hy wil hê jy moet glo. Mag jou hart, jou verstand, jou wese, heeltemal oorweldig word deur daardie liefde, sy liefde.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1239 에피소드

Artwork
icon공유
 
Toate episoadele

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드