Artwork

Gereformeerde kerk Bergbron에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Gereformeerde kerk Bergbron 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel

35:38
 
공유
 
Manage episode 416554178 series 2644201
Gereformeerde kerk Bergbron에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Gereformeerde kerk Bergbron 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10.

Fokus: Ef 2: 10.

God se voorsiening!

  • Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is.
  • Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10).
  • Tov die voorsiening in ons behoeftes, leer Jesus spesifiek teen die ideë van saai en maai (Mat 6: 26).
  • Mossie-geloof: vertroue dat jou hemelse Vader in jou behoeftes sal voorsien eenvoudig uit genade en omdat Hy jou liefhet.
  • God se voorsiening: Provisie = Pro (voorvoegsel) + visie (stam) = vir/gunstig wees vir die Visie.
  • God het spesifieke goeie dade vir jou lewe beplan en voorberei op aarde waardeur Hy sy Koninkryk wil vestig (Ef 2: 10).
  • God sal uit genade en liefde die nodige middele voorsien om sy visie vir jou lewe (“goeie dade waarvoor Hy jou bestem het”) te bereik.
  • Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

    • Hoe word die “saai en maai” beginsel misbruik in die kerk?
    • Is ons hemelse Vader se voorsiening in ons behoeftes afhanklik van ons finansiële saad wat ons saai?
    • Wat is die bepalende faktor vir God se voorsiening?(vgl Ef 2: 10)
    • Hoekom bestaan jy? Wat is jou skeppingsdoel?
      continue reading

    255 에피소드

    Artwork
    icon공유
     
    모든 에피소드

    ×
     
    Loading …

    플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

    플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

    빠른 참조 가이드