Artwork

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Player FM -팟 캐스트 앱
Player FM 앱으로 오프라인으로 전환하세요!

Die Vermenigvuldigingsfaktor

2:55
 
공유
 
Manage episode 451981806 series 3072738
Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.

Send us a text

Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.
Volgens die media is die kerk besig om te sterf. Dit laat menige belangegroepe van vreugde juig. Wat egter selde genoem word, is dat die kerk in baie dele van die wêreld vandag floreer, en inderdaad groei.

So, wat dink jy? Is jy opgewonde om te sien hoe meer mense na Jesus kom, of sien jy dit dalk as die horlosie wat teruggedraai word na die slegte ou dae? In watter kamp jy ook al is, onthou dat Christene dwarsdeur die wêreld dié mense was wat weeshuise, hospitale, skole, universiteite, sorg vir armes, vir mense wat deur die gemeenskap na die kantlyn geskuif is, begin het.

Die probleem is egter dat sogenaamde Christene deur die eeue hulself ook sleg gedra het. Die Kruistogte – verskriklik! Die inkwisisie – afgryslik! Moderne finansiële en kindermishandeling skandale – gewetenloos! Daarenteen, al het God se kinders, ook deur die eeue, soveel goed gedoen, soos hulle vandag nog doen – is dít grootliks ongesiens.

So, wat is die oorsaak dat een kerk groei, terwyl die volgende op die wingerdstok verlep? Ons het gister alreeds na hierdie gedeelte gekyk:

Sommige mense sê dat die vroeë kerk destyds ‘n herlewing beleef het. Nouja, wat lees ons in hierdie versie? Wat het veroorsaak dat die gelowiges wat van huis tot huis bymekaar gekom het, vermeerder het? Wel, hulle het vrede gehad, hulle het God geëer en gehoorsaam en daarom is hulle deur sy Heilige Gees geseën en bemagtig.

Dit blyk dat herlewing plaasvind wanneer Christene begin om God te eer en sy Woord te gehoorsaam!

En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1449 에피소드

Artwork
icon공유
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

플레이어 FM에 오신것을 환영합니다!

플레이어 FM은 웹에서 고품질 팟캐스트를 검색하여 지금 바로 즐길 수 있도록 합니다. 최고의 팟캐스트 앱이며 Android, iPhone 및 웹에서도 작동합니다. 장치 간 구독 동기화를 위해 가입하세요.

빠른 참조 가이드

탐색하는 동안 이 프로그램을 들어보세요.
재생