Radio Pulpit에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Radio Pulpit 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Tiffany Yu is the CEO & Founder of Diversability, an award-winning social enterprise to elevate disability pride; the Founder of the Awesome Foundation Disability Chapter, a monthly micro-grant that has awarded $92.5k to 93 disability projects in 11 countries; and the author of The Anti-Ableist Manifesto: Smashing Stereotypes, Forging Change, and Building a Disability-Inclusive World. As a person with visible and invisible disabilities stemming from a car crash, Tiffany has built a career on disability solidarity. Now that she has found success, she works to expand a network of people with disabilities and their allies to decrease stigmas around disability and create opportunities for disabled people in America. Episode Chapters 0:00 Intro 1:26 When do we choose to share our disability stories? 4:12 Jay’s disability story 8:35 Visible and invisible disabilities 13:10 What does an ally to the disability community look like? 16:34 NoBodyIsDisposable and 14(c) 21:26 How does Tiffany’s investment banking background shape her advocacy? 27:47 Goodbye and outro For video episodes, watch on www.youtube.com/@therudermanfamilyfoundation Stay in touch: X: @JayRuderman | @RudermanFdn LinkedIn: Jay Ruderman | Ruderman Family Foundation Instagram: All About Change Podcast | Ruderman Family Foundation To learn more about the podcast, visit https://allaboutchangepodcast.com/…
Radio Pulpit에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Radio Pulpit 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Radio Pulpit에서 제공하는 콘텐츠입니다. 에피소드, 그래픽, 팟캐스트 설명을 포함한 모든 팟캐스트 콘텐츠는 Radio Pulpit 또는 해당 팟캐스트 플랫폼 파트너가 직접 업로드하고 제공합니다. 누군가가 귀하의 허락 없이 귀하의 저작물을 사용하고 있다고 생각되는 경우 여기에 설명된 절차를 따르실 수 있습니다 https://ko.player.fm/legal.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Rev. Moss Nthla, Ds Jan Lubbe, Rev Heidi Petersen gesels oor die SARK-dag van gebed wat plaasgevind het op Sondag 22 Junie 2025 Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Prof. Michelle Nel, Prof. Abel Esterhuizen en Prof. Pieter Duvenage, gesels oor die etiek van oorlogvoering in ons tyd Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep! Perspektief
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor Perspektief
Jannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede? Perspektief
Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog Perspektief
Jannie Pelser gesels vanoggend met Fr. Paul Beukes, Fr. Johan Strydom en Prof. Johan van der Merwe oor die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous Franciscus Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Dawie Boonzaaier, Gert van der Westhuizen en Roland Henwood gesels oor Mnr Ramaphosa die RNE verdedig en die implikasies daarvan Perspektief
Wat het die ontstellende chaos in die wêreld met leierskap te doen? Wie is die hooffigure op die wêreld verhoog en hoe is dit gesteld met hul leierskap? Jannie Pelser en gaste Prof Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Mnr Ferguson gesels oor leierskap en wat alles daarmee verband hou Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Dr. Lindie Koorts, Herman Pretorius, Jan Bosman en Dr. Theuns Eloff, gesels oor die aanhaling van die Stellenbosch filosoof - Anton van Niekerk, in 'n Netwerk 24 plasing: "Kan ons nie as vrye mense (vry onder die Grondwet) ons verbind tot die hele SA nie?" Perspektief
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Prof. Theo Venter en Prof. Christo van der Rheede, gesels hierdie week verder oor verlede week se tema van hierdie program: Behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek? Hierdie week word daar gesels oor die reaksies van swart Suid-Afrikaners oor die afvaardiging van Afri/Solidariteit. Perspektief…
Jannie Pelser het 'n paar "gewone" mense die vraag gevra: behoort SA sy probleme met die VSA te bespreek en indien wel, wie verteenwoordig hul in die Withuis (AfriForum/Solidariteit of die SA regering) alhoewel die samestelling van laasgenoemde nog nie gefinaliseer is nie. Kom luister saam na wat was die antwoorde en die bespreking wat gevolg het. Gaste: Adv. Andrew Duminy, Ds Johan Erasmus, Prof. Hein Willemse Perspektief…
Jannie Pelser en gaste, Prof. Cobus van Wyngaard, Ds. Muller Oosthuizen en Prof. Sharlene Swartz, gesels vandag oor die verklaring van wit Suid-Afrikaanse Christenleiers oor die onlangse aksies deur die Regering van die Verenigde State van Amerika Perspektief
Suid Afrika is tans 'n onrustige plek om in te woon na die uitvoerende bevel van Mnr. Trump. Sy inligting wil dit hê dat sekere groepe in Suid Afrika erg afgeknou word en dat eiendom links en regs vervreem word. Hierdie beweringe is opgevolg met 'n direktief wat finansiële steun aan Suid Afrika opskort. Jannie Pelse en gaste, Dr Oscar van Heerden, Jaco Kleynhans en Roland Henwood gesels oor hoe nou gemaak en wat is die pad vorentoe? Perspektief…
Jannie Pelser en gaste, Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenage en Prof Hennie Strydom gesels oor die waarskuwings van Mnr Trump aan Suid Afrika Perspektief
Jannie Pelser en gaste: Ds Rudie Swanepoel, Prof. Tanya van Wyk en Robert Vosloo gesels oor wat is die kerk se profetiese roeping in hierdie wêreld waarin ons onsself bevind. Mnr. Trump word deur baie beskou as 'n merkwaardige leier maar daar is ook diegene wat bekommerd is oor sy leierskap. Wat behels die kerk se werk in hierdie omstandighede en wat is die kerk se mandaat? Wat gebeur wanneer die kerk krities en bekommerd is oor die leiding wat leiers gee? Perspektief…
Jannie Pelser en gaste: Prof Hein Willemse, Prof Theo Venter, Prof Antonie van Niewkerk gesels oor die uitdagings wat "nuus" in vandag se tyd het. Koerante word nie meer gedruk nie en sosiale media maak dit ook moeilik om te bepaal wat is ware nuus en wat is nie? Tans in die nuus: Stilfontein Myn & onwettige bedrywighede van Zama Zamas. Het die lewe in Suid-Afrika goedkoop geword? Perspektief…
Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge te onderskei en te verneem hoe dit plaaslik uitspeel. Perspektief…
Dit is inderdaad 'n nuwe jaar en soos met 'n balansstaat vra Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Theo Venter en Dirk Kotze, die vraag vandag: wat het "ons" (Suid-Afrika, besluitnemers) om mee te werk? Die vraag "waaraan het "ons" 'n dringende behoefte, in so 'n mate dat dit die vrug en wen van die RNE kan bedreig" word ook bespreek in vandag se uitsending Perspektief…