Gezonden om een zegen te zijn!
…
continue reading
Vanaf nu kun je onze vacatures niet alleen lezen, maar ook bekijken én beluisteren. 🎧✨ In onze podcast ‘De collega aan het woord’ gaan wij in gesprek met jouw potentiële nieuwe collega. Zo krijg jij als (latent) werkzoekende écht een gevoel bij de functie, de sfeer én natuurlijk bij de flauwe grappen op de werkvloer. Geen standaard vacaturepraatjes dus, maar eerlijke verhalen uit jouw misschien-wel-toekomstige team 🤝
…
continue reading
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinami ...
…
continue reading
Taal maakt het verschil. Maria Punch praat in deze podcast met experts in taal en communicatie.
…
continue reading
Living Word Hibiscus
…
continue reading
Uitzending terugluisteren van Woord
…
continue reading
Neem een kijkje in de wereld van Bijbelvertalen. Waar komt Het Woord vandaan, waar lopen we tegenaan en welke pareltjes hebben we gevonden. Luister mee!
…
continue reading
Exclusieve podcastserie over boeken.
…
continue reading
De lekkerste literaire afwerkplek van Utrecht is nu ook je oorschelpen in te streamen. Verwacht: wodkashots, octopussen en ja, literatuur.
…
continue reading
In de podcast 'De Recruiter aan het Woord' deelt recruitment expert Joris Verhoeven de nieuwste ontwikkelingen in het vakgebied, interviewt hij de beste experts en neemt jou als jonge recruiter stap voor stap mee in het recruitmentproces. Joris Verhoeven is ondernemer en expert in recruitment. Hij werkt al bijna 25 jaar in het vak en doet dit vol passie en overgave. Samen met zijn compagnon staat hij al jaren aan het hoofd van de labels van LEF Groep. Daarnaast is het de missie van Joris om ...
…
continue reading
Last van eindeloze nachten zonder slaap? Luister naar een slaapverwekkend saaie aflevering van voorlezen uit woordenboek voor mensen die niet kunnen slapen en dommel in een diepe slaap. Ik lees voor uit het woordenboek, om de zin van het leven te vinden.
…
continue reading
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
…
continue reading
Dit is “Aan het Woord”, de podcast van Cultuurconnect. Samen met cultuurhuizen, overheden, technologiespelers en artistieke initiatieven gaan we voor digitale innovatie in kunst en cultuur. In deze podcastreeks bieden we inspiratie om de digitale werking van jouw cultuurhuis een boost te geven. We doen dit telkens met twee gasten van binnen of buiten de cultuursector. Deze podcast werd opgenomen in de studio van Urgent.fm.
…
continue reading
Deze podcast is een verdieping op de liederen van Woorden van Waarde. Iedere week schrijft initiatiefnemer Marcel Koning twee overdenkingen over het christelijk geloof van ongeveer 3 minuten. Marcel Koning is één van de 'overdenkers' voor Groot Nieuws Radio. Daar worden zijn overdenkingen op maandagochtend ook uitgezonden. Op de website van Woorden van Waarde is zijn de liederen zelf ook integraal te beluisteren en kun je bladmuziek en wallpapers voor je computer gratis downloaden.
…
continue reading
We gebruiken veel en vaak Grote Woorden. Maar wat zeggen we nu eigenlijk? En.. bedoelen we wel hetzelfde? Woorden vormen ons en de wereld om ons heen. Ze dragen onze gedachten en gevoelens. Eén woord kan het verschil maken tussen verbinden en breken. Jitske is cultureel antropoloog en reis de wereld over om te leren van traditionele healers, leiders, verrassende innovators en willekeurige voorbijgangers. Typhoon (Glenn de Randamie) is hiphop muzikant die zijn ziel en zaligheid blootlegt met ...
…
continue reading

1
Klimaatondernemers aan het woord - Een podcastserie van Vattenfall Zakelijke Markt
Vattenfall Zakelijke Markt
In ‘Klimaatondernemers aan het woord’ helpen we ondernemers om hun bedrijf te verduurzamen. Want: hoe weet u welke verduurzamings-maatregelen bij uw bedrijf passen? Aan welke investeringen moet u denken. Hoe verdient u die terug? En: hoe komt u erachter van welke subsidies u gebruik kunt maken?
…
continue reading
Wolfgang Amadeus Mozart (https://www.npoklassiek.nl/componisten/04ba4127-e1af-4d80-9c32-8eb115c62005/mozart-wolfgang-amadeus) schreef honderden brieven. Daarin komt zijn hele leven langs op een meeslepende manier: zijn reizen als wonderkind door Italië en Frankrijk, zijn triomfen als componist, zijn vriendschappen en verliefdheden. Maar ook geldzorgen, ruzie met opdrachtgevers en het overlijden van geliefden. In deze 19-delige podcast leest cabaretier Owen Schumacher een selectie van Mozarts ...
…
continue reading
Send us a text 1 Petrus 1:19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. Die lewe is kosbaar. Die waarde van 'n enkele menslike lewe is onberekenbaar … tog sal die bose mense in hierdie wêreld nie skuldig voel oor die honderde duisende lewens wat hulle vir selfs die kleinste p…
…
continue reading
In deze aflevering van ‘De collega aan het woord’ spreken we met Ricardo von Burg van BITZER Green Point. Hij zoekt een nieuwe collega! Je ontdekt o.a.: - Wat werken bij BITZER Green Point zo uniek maakt ten opzichte van andere technische bedrijven. - Dat Ricardo nergens zoveel opleidingen heeft gevolgd als hier – en hoe dit bijdraagt aan zijn gevo…
…
continue reading
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_1"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_1").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Efesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Hoe sal jy voel teenoor iemand wat so 'n groot opoffering gemaak het dat jy jou lewe aan dié persoon verskuldig is? Komaan, dink hoe dit jou sal laat voel? Die eerste suksesvolle n…
…
continue reading
Send us a text Efesiërs 2:8-9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Ek is 'n groot voorstander van mense wat vasberade is en verantwoordelikheid vir hul dade neem…
…
continue reading
Send us a text Efesiërs 2:6-7 Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het. Ons dink nie so daaraan nie, maar 'n eenvoudige daad van vriend…
…
continue reading
Send us a text Efesiërs 2:4-6 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, Ons sal waar…
…
continue reading
Send us a text Johannes 19:28-30 28Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” Daar het 'n kan vol suur wyn gestaan. Die soldate het toe 'n spons vol suur wyn op 'n hisoptakkie gesit en dit teen sy mond gehou. Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring! To…
…
continue reading
Send us a text Spreuke 11:3 Die opregtheid van eerlike mense bepaal hulle koers; die valsheid van onbetroubares bring hulle ondergang. Ons word so maklik beïndruk deur die sukses van ander mense. Dink nou aan suksesvolle mense soos die sakeman en belegger Warren Buffet. Hy is gebore in ‘n onnoemenswaardige stad, Omaha, Nebraska. Maar weet jy, hy be…
…
continue reading
Send us a text Johannes 15:12-13 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Die meeste van ons kom seker daagliks met 'n hele paar mense in aanraking. By die werk, by die huis, wanneer ons openbare vervoer gebruik, op die paaie, in die winkelsentrum... …
…
continue reading
Send us a text Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Weet jy, ons dink nie te dikwels daaraan nie, maar die wêreld – my wêreld en jou wêreld – word oorheers deur mensgemaakte stelsels. Ekonomiese stelsels, poli…
…
continue reading
Send us a text Johannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die…
…
continue reading
Send us a text Matteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” Dit is nooit 'n lekker gevoel om die swaan in die eendedam te wees nie; die een wat nie…
…
continue reading
Send us a text Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in ju…
…
continue reading
Send us a text 1 Samuel 16:13 Terwyl Dawid daar tussen sy broers staan, neem Samuel die olie wat hy saamgebring het en gooi dit uit op Dawid se kop. Van toe af het die Gees van die Here kragtig in hom gewerk. (NLV) Ek dink nie daar is een van ons wat nie graag 'n kits-sukses wou gewees het nie. Ag man, kan ons tog nie maar asseblief tog net van die…
…
continue reading
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_2"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_2").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Psalm 103:15-16 Die mens, sy lewensduur is soos dié van gras, soos dié van 'n veldblom wat oopgaan: as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg. Tyd staan nie stil nie. Dis ‘n feit wat ons nooit kan betwyfel nie. Ja, my vriend, eendag sal ons horlosie op hierdie aarde ophou tik. Permanent. Het jy opgelet hoe…
…
continue reading
Send us a text 1 Petrus 1:18-19 Julle weet mos dat God betaal het om julle los te koop van die sinlose leefstyl wat julle van julle voorouers oorgeërf het. En dié losprys was nie dinge wat vergaan, soos goud of silwer nie. Inteendeel, dit was die kosbare bloed van Christus, soos dié van ’n lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. (NLV) Die ide…
…
continue reading
Send us a text Kolossense 1:9-11 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en to…
…
continue reading
Send us a text Kolossense 1:9-10 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, sodat julle tot eer van die Here sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en to…
…
continue reading
Send us a text Kolossense 1:9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al die wysheid en insig wat die Gees gee, julle sy wil duidelik sal laat ken, Dit is baie raar dat enigiemand, ongeag of hulle gelowig is of nie, sal nee dankie sê as iemand aanbied om vir hulle te b…
…
continue reading
Send us a text Johannes 20:21 “Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.” Mag ek jou vra, wat is jou missie in die lewe? Wat wil jy doen sodat jou lewe op die ou end, 'n lewe sal wees wat ‘n betekenisvolle impak gemaak het; 'n lewe wat nie vermors was nie? Ek kan eenvoudig nie aan 'n slegter uitkoms…
…
continue reading
Send us a text Johannes 3:16-17 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. Daar is twee tipes mense in hierdie wêreld – d…
…
continue reading

1
Corinne de Groot – Proclameren in tijd van turbulentie!
38:29
38:29
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
38:29playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_3"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_3").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Lukas 14:7-11 Toe Jesus sien dat almal wat na die ete genooi was, naby die kop van die tafel probeer sit, het Hy hulle hierdie raad gegee: “As julle na ’n bruilof genooi word, moenie altyd die beste plek uitsoek nie. Wat as daar iemand belangriker as jy ook genooi is? Die gasheer sal sê: ‘Laat hierdie persoon asseblief hier sit.’ Dan…
…
continue reading
Send us a text Jesaja 48:17-18 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. As jy maar aan my gebooie gehoorsaam was, sou daar voorspoed en redding vir jou gekom het, so onkeerbaar soos 'n rivier, soos die golwe van die see. Sê my, as jy te…
…
continue reading
Send us a text Psalm 46:11 “Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” (NLV) Konflik is een van daardie dinge wat ons almal eerder wil vermy. Maar ongelukkig is dit dikwels óns wat die probleme veroorsaak; ons eie gedagtes; ons woorde en aksies, wat die konflik wat ons probeer vermy het, aanbl…
…
continue reading
Send us a text Spreuke 21:23 Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid. (NLV) Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat woede-uitbarstings geweldig baie skade aan jou liggaam, veral aan jou hart, kan aanrig. Ons weet intuïtief dat ons emosies en die metabolisme van ons organe inherent gekoppel is. Dit behoort dus …
…
continue reading
Send us a text 2 Samuel 11: 2,3 Eendag het hy na sy middagslapie opgestaan en op die dak van die paleis gaan rondstap. Van die dak af het hy 'n vrou sien bad. Sy was 'n baie mooi vrou. Dawid het oor haar laat navraag doen, en iemand het gesê: “Dit is Batseba dogter van Eliam, die vrou van Urija die Hetiet.” Sukses is 'n onberekenbare ding. Jy kan v…
…
continue reading
Send us a text Matteus 4:1-4 Daarop het die Gees Jesus die woestyn ingelei om deur die duiwel versoek te word. Nadat Hy vir 40 dae en 40 nagte gevas het, het Hy naderhand baie honger begin word. Toe kom die versoeker na Hom toe en sê vir Hom: “As jy dan die Seun van God is, beveel hierdie klippe om brode te word. Maar Jesus het hom geantwoord: “Nee…
…
continue reading
Send us a text Lukas 15:17-20 “Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg kos, en hier is ek besig om van honger dood te gaan! Ek sal teruggaan na my pa toe en vir hom sê: Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa; ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word ni…
…
continue reading
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_4"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_4").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Psalm 147:1-5 Prys die Here! Want dis goed om ons God te prys. Dis ’n vreugde en ’n genot om Hom te prys. Die Here herbou Jerusalem en versamel bannelinge van Israel. Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde. Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam. Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie. (NLV)…
…
continue reading
Send us a text Psalm 138:8 Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. Moenie die werke van u hande laat vaar nie. (NLV) Ek het onlangs op 'n belaglike artikel afgekom waarin 'n vrou die voordele van 'n oop huwelik ophemel. Dit is blykbaar 'n huwelik waar sy en haar man albei vry is om met ander mense uit te gaa…
…
continue reading
Send us a text Psalm 84:12 Die Here God is ons krag en ons beskerming, die Here gee genade en eer, Hy weerhou die goeie nie van dié wat reg lewe nie. Die meeste mans hou daarvan om hulle gesinne gelukkig te maak: hul vrou, hul kinders en in my geval, ook my kleinkinders. Dit is net so 'n plesier om diegene te kan seën vir wie ons die liefste is. Ma…
…
continue reading
Send us a text Psalm 18:33,34 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. (NLV) Ek het onlangs 'n vooraanstaande sielkundige hoor praat oor hoe die kos wat ons eet ons luim kan verander. Deesdae eet baie mense sommer gemorskos in plaas van voedsame kos wat hulle k…
…
continue reading
Send us a text Psalm 37:23,24 Die Here bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is. Al sou so een struikel, hy sal nie val nie, want die Here hou sy hand vas. Enigiemand wat al ooit probeer het om gewig te verloor (ek dink dit is deesdae omtrent 90% van die bevolking) sal daardie verskriklike gevoel wanneer jy voor die versoeking s…
…
continue reading
Send us a text Psalm 28:7 Die Hereis my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. (CAB23) Daar kom telkens 'n tyd wanneer ons 'n groot geloofsprong moet neem. En op daardie oomblik wat jou voete in die lug is, met niks solied onder jou nie, kan jou emosies maklik di…
…
continue reading
Met Chris de Romph heb een zeer enthousiast gesprek gevoerd over marketing in het recruitmentproces. Vol overtuiging reageerde hij op stellingen over marketing in het mooiste vak dat er is: recruitment. Naast een goede kijk op het vak weet Chris op een goede manier marketing te verweven voor de gaafste zichtbaar- en de beste vindbaarheid. Helaas ko…
…
continue reading
Send us a text Psalm 23:6 U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae. Is dit nie wonderlik wanneer iemand onverwags vriendelik teenoor jou is nie? Wanneer iemand uit die bloute iets vir jou doen wat jy nie verwag het nie? Maar ek wil jou nou van iets nog beter vertel. So, wat k…
…
continue reading
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_5"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_5").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Miga 6:8 Nee, Hy het reeds gesê wat reg is. Die Here verwag van julle om reg te laat geskied, om liefde en trou te bewys, en om nederig voor God te lewe. (NLV) As jy die wêreld kon verander, wat sou jy verander? Ek sou graag 'n einde aan alle oorloë wou maak. Ek sou ook wil sien dat mense van verslawing, uitbuiting of misbruik gered …
…
continue reading
Send us a text 1 Johannes 5:18-19 Ons leef egter met die wete dat elkeen wat deur God verwek is, nie aanhou sonde doen nie. God bewaar dié een wat uit Hom gebore is en die bose kry nie vatplek aan hom nie. Ons weet dat ons van God afkomstig is en dat die hele wêreld in die mag van die bose vasgevang lê Mense gedra hulle dikwels baie sleg en hulle n…
…
continue reading
Send us a text Fillipense1:20-21 Dit is my strewe en hoop dat ek nooit iets sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil eerder, soos nog altyd, ook nou in my hele bestaan – of ek bly leef en of ek moet sterf – Christus met volle vrymoedigheid verheerlik. Want vir my is die lewe Christus, en die sterwe wins. (NLV) Het jy opgelet hoe moeilik…
…
continue reading
Send us a text Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Daar kom 'n tyd vir ons almal wanneer ons voel asof ons op dieselfde ou plek vasgevang is, in daardie selfde ou groef. Niks verander ooit nie. Jy staan botstil. Jy beweeg nie vorentoe na die nuwe dinge waarvan jy droom nie. Dit kan vir ander mense lyk asof jou omstandi…
…
continue reading
Send us a text Psalm 119:105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. Die lewe kan 'n raaisel wees, veral as jy aan die toekoms dink. Wat hou die toekoms in? Hoe gaan dit afloop? Ons hoop almal op 'n blink toekoms. Al is dinge vandag dalk donker of somber … sal dit sekerlik môre 'n helder, sonnige dag wees. Daardie hoop op 'n blin…
…
continue reading
Send us a text Filipense 1:9-10 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, Verantwoordelikhede, druk en pligte voel asof hulle ons wil vasdruk en verswelg. Ja, dis…
…
continue reading
Send us a text Filipense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Kan ek jou vra om al die dinge wat jou gedagtes besighou – die druk, die verantwoordelikhede, die stryd, die dinge wat jou frustreer – af te skakel en om in jou verbeelding saam met my op reis te gaan? Ek wil hê jy moet jou verbeel dat jy in hierdie oomblik met 'n vreugd…
…
continue reading
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_6"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_6").jPlayer({ rea…
…
continue reading
Send us a text Spreuke3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dis nie maklik om dapper te wees wanneer jy benoud voel nie. Trouens, dapperheid is basies om, ten spyte van die vrees, te doen wat jy moet doen. Maar dit word baie makliker as jy se…
…
continue reading