Potg 공개
[search 0]
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Potgar

Iriana Masariegoz

Unsubscribe
Unsubscribe
매일+
 
Aki les dijimos y isimos como aser un potgar fácilmente y exitosamente para que ustedes lo puedan aser tambien Cover art photo provided by Andrew Ridley on Unsplash: https://unsplash.com/@aridley88
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Indien jy wonder of jou kleuter gereed is vir Graad 1, dan is hierdie POTGOOI beslis vir jou. Daar is so baie fasette wat ingedagte gehou moet word om te weet of jou kind gereed is vir die GROOT skool. Ons noem net 'n paar. Baie …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die e-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om stories te kan vertel en op te maak, leer vir jou kind so baie vaardighede. Jy en jou kind gaan hierdie Kettangman opgemaakte Afrikaanse storie vreeslik geniet. Julle gaan lekker lag vir my, maar terselftertyd, gaan jou kind s…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Kinderstorie handel oor Toby, die dinosourus en al sy maats se baie avonture. Hierdie Afrikaanse kinderstorie gaan jou kind se taal verreik en ook 'n hele aantal lewenslessies leer. 🦋Wil jy graag die ani…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die a-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die m-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi oor Suid-Afrika vir kinders behandel kortliks waaroor Erfenisdag gaan maar fokus op die heerlike tradisionele kos van Suid-Afrika in Afrikaans. Juffrou of mamma kan dit vir enige ou…
  continue reading
 
In hierdie episode van Die Olielamp Potgooi bespreek ek, Cornèl Meyer, saam met ons spesiale gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons delf diep in wat dit beteken om ’n leier te wees wat gegrond is in Christelike waardes en hoe ons hierdie beginsels in ons alledaagse lewens en gemeenskappe kan toepas. Sluit by ons aan in hie…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ontdek die prag van Afrikaanse tradisionele musiek deur vrolike vertolking van die liedjie 'Dis heerlike lente'. Pret vir jong kinders. Sing saam en leer ons oulike lente liedjie. 🦋Wil jy graag na die video kyk van hierdie tradis…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican Ons bied 'n groot verskeidenheid GRATIS Opvoedkundig…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Luister na hierdie oulike Afrikaanse Kinderstorie. Jou kind gaan nie net hulle luistervaardighede verbeter nie, maar gaan ook hulle konsentrasie en geheuevaardighede ontwikkel. Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Kinderstori…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican Ouers en opvoeders. Hierdie GRATIS Afrikaanse potgoo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ons is baie opgewonde om sommer nou al met julle die groot nuus te deel dat ons die 1ste Januarie 2025 'n splinternuwe leesprogram vir jong kinders gaan vrystel in Afrikaans. Jy gaan ongelukkig so bietjie moet wag vir die volledi…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Opvoedkundige kinderstorie geluister het, gaan die b/d klanke in Afrikaans nooit weer omgeruil word nie. Hierdie gratis opvoedkundige afrikaanse kinder potgooi vertel 'n oulike storie van …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ons verstaan jou as ouer se frustrasie as jy jou kind se rapport/verslag ontvang en nie weet wat die betekenis is van al die perseptuele vaardighede en uitvalle nie. (sensory play) Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Verduideliking vir ouers en opvoeders oor 'n verskeidenheid perseptuele vaardighede en uitvalle TERME in Afrikaans, wat op kinders se rapporte/verslae voorkom. (perceptual skills) Vind jy as ouer of opvoeder dit ook moeilik om so…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Vind jy as ouer of juffrou dit moeilik om al die liggaamlike perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans op 'n verslag/rapport te verstaan? Ons kan help. (body image) Hierdie Afrikaanse potgooi is vir ouers en opv…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jy as ouer of juffrou sal baie baat vind by hierdie potgooi wat handel oor al die fyn motories perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans. (fine motor skills) Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Vir kinders om enige nuwe vaardigheid suksesvol aan te leer is dit belangrik om heel eerste die konsep aan te leer en te ervaar met hulle lyfies en sintuie. (gross motor skills) Hierdie Afrikaanse potgooi handel oor al die Groot-…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Wonder jy as ouer wat al die outitiewe perseptuele vaardighede en uitvalle terme beteken op jou kind se rapport/verslag? Ons het vir jou die antwoorde met voorgestelde aktiwiteite. (listening skills) Hierdie Afrikaanse potgooi, b…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Wonder jy wat al die perseptuele vaardighede terme beteken op jou kind se verslag/rapport? (visual perception) Hierdie Afrikaanse potgooi, behandel AL die visuele perseptuele vaardigheids TERME vir ouers. Nadat jy as ouer, hierdi…
  continue reading
 
Welkom by die Olielamp se potgooi kanaal! Ons nooi julle hartlik uit om saam met ons oor die geloof te praat en leer. Skakel elke Saterdag in om nie 'n epesode te mis nie. Indien jy enige vrae of onderwerp voorstelle het of self graag saam met ons praat op die podgooi, stuur gerus 'n epos na: olielamp.podcast@gmail.com…
  continue reading
 
Loading …

빠른 참조 가이드