Huisgenoot se klets-podcast waar ons elke week gesels oor iets en alles - van sport, bekendes, en vermaak tot nuus.
…
continue reading
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com
…
continue reading
Ons gesels met Huisgenoot Mej. Tiener 2024 se wenner, Carli Oosthuizen.저자 François Haasbroek
…
continue reading
Jy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem.저자 François Haasbroek
…
continue reading
Ons gesels met Kayla Alexander oor TikTok in Suid-Afrika en Netwerk24 en Huisgenoot se nuwe Smaakmakers-toekennings.저자 François Haasbroek
…
continue reading
Ons gesels met Matthew Proudfoot, voormalige hulp-afrigter van die Springbok-span wat in 2019 die troefee huis toe gebring het.저자 François Haasbroek
…
continue reading
Ons gesels met Rikus de Beer van Toks & Tjops en Radio Raps oor die Wêreldbeker, asook sy voorspellings vir die naweek.저자 François Haasbroek
…
continue reading
Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast ges…
…
continue reading
1
Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die Bokke
29:03
29:03
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
29:03
Ons gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig.저자 François Haasbroek
…
continue reading
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’
18:29
18:29
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
18:29
Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'
17:17
17:17
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
17:17
Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'
14:25
14:25
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
14:25
Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'
13:59
13:59
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
13:59
Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Soms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Estelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in ’n rolstoel – en ons eie liefdeskind'
14:20
14:20
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
14:20
Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruit저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior’
11:50
11:50
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
11:50
In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?'
12:36
12:36
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
12:36
In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, ’n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie.저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading
1
Ep.1: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is’
20:48
20:48
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
20:48
저자 Media24 Leefstyl
…
continue reading