Preke en ander klankopnames van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
1 Kor. 4:20| "Die koninkryk van God bestaan nie uit 'n gepraat nie, maar uit krag"
28:27
28:27
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
28:27
(1) God se Koninkryk is nie net mooi woorde nie, maar (2) ‘n Koninkryk van krag! (3) Hoe lyk die krag in mense se lewens? *Weens tegniese probleme het die laaste +-5min se klank nie opgeneem nie. Die volledige preek is in video beskikbaar op YouTube: https://youtu.be/PO89v9D8Nbw
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Geselekteerde tekste| Het ek ’n lewende verhouding met die Here?
36:59
36:59
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
36:59
(1) Wat bedoel ons met “verhouding”? (2) Hoekom moet ek in ‘n lewende verhouding met God wees? (3) Hoe kan ek so ‘n verhouding met Hom hê?
Ons grootste (1) troos, is (2) dat ons nie ons eie is nie - (3) liggaam en siel behoort (4) nou en vir altyd aan Christus
(1) God gee die koinonia onder ons en (2) daardie verhoudings is ewig
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 13:20-25| Hebreërs Reeks: Die werke wat God gedoen het en steeds in ons doen
32:07
32:07
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
32:07
Die brief sluit af met die troosboodskap van (1) die werke wat God in Jesus gedoen het en (2) die werke wat Hy nou steeds in ons en (3) in die gemeente doen
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 13:7-19| Hebreërs Reeks: Priesters van die Nuwe Verbond
34:18
34:18
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
34:18
(1) In die Nuwe Verbond word ons koninklike priesters gemaak, wat (2) standvastig wil bly, (3) offer en (4) dien.
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hab. 3| Habakuk Reeks: Deur die geloof is daar atlyd 'n "nogtans"…
31:48
31:48
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
31:48
Deur die geloof (1) bid Habakuk singend, (2) sien hy ‘n Goddelike Held en (3) vind hy ook berusting in sy omstandighede
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hab. 1,2| Habakuk Reeks: Hoe maak ons, as al ons sekerhede tot niet gaan?
40:28
40:28
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
40:28
(1) Die vrae wat ons vra en (2) die antwoorde wat God gee, wanneer al ons sekerhede tot niet gaan저자 Marnix Boersema
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 13:1-6| Hebreërs Reeks: Ware aanbidding in praktyk
27:32
27:32
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
27:32
(1) Ware aanbidding behels (2) broederliefde en gasvryheid, (3) empatie vir die vervolgde en mishandelde Christen, (4) om die huwelik te beskerm en (5) tevrede en dankbaar te wees met wat God voorsien
Troosdiens van Hettie Bosch. Die Skepper bewaar my elke uur van die dag, in alle omstandighede, oral en vir altyd!
(1) Bybelse vergifnis, (2) die rede waarom ons moet vergewe, (3) die gevolge as ons nie vergewe nie en (4) praktiese riglyne hoe ons vergewe
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 12:25-29| Hebreërs Reeks: Hy wat spreek, is 'n verterende vuur
34:49
34:49
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
34:49
(1) Ons moet nie wegdraai van Hom wat met ons in die Nuwe Verbond praat nie, (2) maar Hom dankbaar aanbid met die diepe besef van wie Hy is
(1) Sinaï en Sion staan vir die ou en nuwe verbond en (2) ons staan alreeds by die beter “berg” van die Nuwe Verbond!저자 Marnix Boersema
(1) Bybelse gegewens oor die huidige hemel, (2) die nuwe hemel en aarde en (3) hoe ons dit beërf저자 Marnix Boersema
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 12:12-17| Hebreërs Reeks: Die reaksie op ons swaarkry
35:56
35:56
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
35:56
(1) Christene wat platgeslaan en moeg is word bemoedig en aangespoor, om weer op te staan (2) met dit wat God reeds gegee het en (3) Hy wys ook drie sondes uit wat ons in die stryd kan verhinder
(1) Ses Bybelse gegewens oor die hel, (2) ons vrees vir die hel en (3) ons verlossing van die hel
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 12:3-11| Hebreërs Reeks: Die rede vir ons swaarkry
41:25
41:25
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
41:25
Na ’n (1) ’n Vaderlike vermaning leer ons, dat ons die rede vir swaarkry (2) net verstaan binne die Vaderlike verhouding en (3) hoor ons dat ons die goeie vrug van die Vaderlike dissipline kan verwag
Ons moet ons (1) selfgekapte “waterbakke” stukkend slaan en (2) gaan drink van die Fontein van Lewende Water
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 12:1,2| Hebreërs Reeks: Hardloop met die oog op Jesus
40:34
40:34
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
40:34
(1) Die lewe van ‘n gelowige is soos ‘n wedloop en ons sien ook (2) wat die wedloop van ons vereis: gooi onnodige bagasie af, volhard lewenslank en fokus konstant op Jesus
Die Here is wakker om Sy Woord te volbring en dit hou troos vir die Kerk in, maar ook oordeel vir die eiewillige godsdienstiges
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 11:23-40| Hebreërs Reeks: Die besluite, beproewings en beloning van die geloofsfamilie
44:00
44:00
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
44:00
(1) Moses se ouers, Moses self, Israel en Ragab wys vir ons dat ons sekere geloofsbesluite moet neem. (2) Die lewens van die Rigters en profete wys die beproewings van ons geloof en (3) Ons is deel van hierdie geloofsfamilie en ons verkry die beloofde belofte
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 11:8-22 | Hebreërs Reeks: Die wat na die hemelse Vaderland verlang
38:58
38:58
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
38:58
(1) Abraham, (2) Isak, Jakob en Josef het deur die geloof ’n hemelse vaderland verwag, (3) want hulle was vreemdelinge en bywoners op aarde
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 11:1-7| Hebreërs Reeks: Sonder geloof kan ons God nie behaag nie
40:02
40:02
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
40:02
Heb. 11:1-7| Hebreërs Reeks: Sonder geloof kan ons God nie behaag nie 1. Belangrike kenmerke van die geloof wat God behaag en Vertroue & Oortuiging Ons glo, want ons sien nie 2. Die praktiese uitwerking daarvan in die lewe van gelowiges wat God behaag Abel as voorbeeld van gelowiges wat vertrou in God se bloedoffer van verlossing en vergifnis Henog…
(1) Ek glo (2) ...in Christus (3) ...aan die Kerk (4) As deel van die Kerk het ek deur die Gees Godgegewe potensiaal
1. God is ewig en die mens is verganklik 2. die oorsaak/rede vir die mense se verganklikheid 3. die gepaste reaksie op ons verganklikheid
1. Ons gedagtewêreld verander met Jesus se hemelvaart Ons lewe is veilig toegesluit in Christus - daar waar Hy is, is ons Met ons nuwe identiteit ontvang ons ook ’n nuwe mentaliteit 2. Daarom moet ons ’n hemelse mentaliteit hê Die Here verander die intensies agter ons gedagtes (soek die dinge daarbo) & Hy verander ook die inhoud van ons gedagtes (b…
Die Here maak ons (1) sout en (2) lig.
(1) Hulp, (2) Hou koers! (3) Hy hou wag!
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 10:26-39| Hebreërs Reeks: Behou die geloof en lewe!
42:30
42:30
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
42:30
Heb. 10:26-39| Hebreërs Reeks: Behou die geloof en lewe! 1. Waarom moet ek die geloof behou? Want as jy die offer van Christus verwerp het, is daar geen ander offer vir jou sondes nie. Sonder Christus staan jy nog onder die eerste Adam. Skuldig, ellendig, doemwaardig. 2.Hoe moet ek die geloof enduit behou? Onthou wat jy reeds in die hemele hét! Moe…
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Heb. 10:19-25| Hebreërs Reeks: Ons vrymoedigheid voor die Vader
45:01
45:01
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
45:01
1. Die basis van ons vrymoedigheid Ons het vrymoedigheid: ’n vrye en rustige gesindheid, om voor die Here te lewe Juis omdat ons Jesus, ons Groot Priester het, wat vir ons die pad na God se teenwoordigheid oopgemaak het 2. Drie oproepe o.g.v. ons vrymoedigheid Neem vrymoedigheid om voor die Here te staan en met Hom te praat, want jy wéét nou dat di…
"Op U woord sal ek die net laat sak!" Hoe moet ons dissipels wees? Mense vang? Wat is 'n Bybelse "strategie" vir kerkgroei?
1. Jesus se ontsaglike droefheid Jesus ervaar ’n helse droefheid, in die ware sin van die Woord, sodat ek nie die helse droefheid, benoudheid, pyn en smart sal deurgaan nie. 2. Jesus het my verlos van die hel se benoudheid Hoe lyk jou angs, jou droefheid in die lig van Christus se ontsaglike verskrikking in Getsemané en aan die kruis?…
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Luk. 8:4-15| Verskillende reaksies op die Woordverkondiging
38:40
38:40
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
38:40
1. Jesus se gelykenisse verberg en ontsluit die geheime van sy Koninkryk * Deur gelykenisse ontsluit die Here die geheimenisse van Sy Koninkryk vir Sy kinders, maar * Die gelykenisse verberg ook die geheimenisse vir die wat buite Sy Koninkryk staan 2. Die gelykenis van die saaier ontsluit vir ons die vier reaksies op die Woordverkondiging a) die on…
1.Diere-offers kon nie sondes wegneem nie Diere-offers was die skaduwee van die wonderlike, toekomstige realiteit 2.Die beter skuldoffer van Jesus se liggaam het wel sondes weggeneem Die Psalms (Ps 40 & 110) in die Ou-Testament sing alreeds van: Jesus se menslike liggaam wat ’n beter offer is as die offer van dierevleis, want Sy liggaam is die volm…
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Miga 6-7| Miga Reeks: Wat wil die Here hê moet ek doen?
34:41
34:41
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
34:41
1.’n Hofsaak teen Jerusalem die regsaak word aangekondig die aanklag die vonnis die Here sal die saak verdedig! 2.In die hofsaak hoor ons wat die Here van ons vra Hy vra skulderkenning en dat ons die gevolge van ons sondes gelowig dra Hy vra vir die regte gesindheid eerder as dooie pligpleging
1.Die bloed van die ou verbond het die vlees gewas Die tabernakel- & priesterdiens in die ou verbond was seremonies wat die liggaam gereinig het Hierdie seremonies moes herhaaldelik plaasvind, omdat die Allerheiligste ontoeganklik was Hoe moet ons kyk na godsdienstige rituele? 2.Die bloed van die nuwe verbond was die gewete Die bloed van die Hoëpri…
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Ps. 23:5-6| Psalm 23 Reeks: Die Here Jesus is my Gasheer
29:33
29:33
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
29:33
1.Jesus is vir my soos ’n goeie Gasheer Die Here is vir Dawid soos ’n Herder met sy skape (v. 1-4), maar ook soos ’n Gasheer vir sy gaste (v. 5,6). Die Here ontvang ons soos ’n Gasheer en berei vir ons die tafel (tafel met toonbrode) voor en bedien ons met die Brood van die Lewe. 2.Sy goedheid isoorvloedig Hy salf my met die beste olie: deur die we…
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Ps. 23:1-4| Psalm 23 Reeks: Die Here Jesus is my Herder
32:28
32:28
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
32:28
(1) Jesus Christus is my Herder en Hy (2) gee my rus, (3) versorg my en (4) is naby my
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 8:1-13| Hebreërs Reeks: Die hemelse Liturg bedien ‘n beter verbond
30:29
30:29
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
30:29
(1) Jesus Christus is die liturg van die ware, hemelse verbondstent en (2) Hy bedien aan ons die nuwe verbond wat beter is as die oue
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Miga 4:8-5:14| Miga Reeks: Die Here se plan vir wêreldwye en persoonlike vrede
33:44
33:44
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
33:44
Die (1) aard, tyding en Agent van Sy vredesplan en (2) die menige implikasies daarvan
Die Heilige Gees is vir ons gestuur om ons naby te wees en ons te lei in die volle Waarheid
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 7:11-28| Hebreërs Reeks: Jesus, borg van ‘n beter verbond!
33:56
33:56
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
33:56
(1) Die ou priesterorde het kragteloos geword en is vervang met die nuwe orde van Melgisedek, (2) wat ‘n beter en ewige verbond is
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Deut. 8:2,3, HKS 10| Ons lewe nie nét van goeie reënval nie
33:36
33:36
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
33:36
Deur beproewing (soos bv die huidige droogte) breek die Here ons krag en wys vir ons (1) wat in ons hart is en (2) leer Hy ons dat ons leef van alles wat uit Sy mond uitgaan
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Hebr. 7:1-10| Hebreërs Reeks: Kyk hoe groot is Melgisédek!
30:20
30:20
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
30:20
Kyk hoe groot was Melgisédek om te sien hoeveel meer ons Hoëpriester, Jesus Christus is - selfs meer as Abraham en Aäron!
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Miga 3:1-4:8| Miga Reeks: Sion blink, bó die lof van woorde!
35:21
35:21
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
35:21
(1) Weens die korrupte “Godsmanne” en “regskenners” sal die Here Sion omploeg, maar (2) Hy sal Sion ook weer in glorie herstel - die stad sal blink bo die lof van woorde!
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
DL 1:17, 2 Sam. 12:23| DL Reeks: Ons belydenis oor ons kinders
39:29
39:29
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
39:29
(1) Gelowiges se kinders word saam met hulle ouers in die genadeverbond opgeneem en (2) daarom weet ons dat ons ontslape kindertjies salig is.
Om te volhard in die geloof moet ons (1) agter die voorhangsel ge-anker bly en ons bly daar ge-anker as ons (2) geduldig hoop, (3) glo dat God se raad onveranderlik is en (4) ons is reeds daar ge-anker, want ons Voorloper is daar.
'n Gesprek oor die NGK se 2019 besluite rondom (1) selfdegeslagverhoudings en (2) gendergeregtigheid저자 Marnix Boersema
G
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet


1
Miga 1,2| Miga Reeks: God belowe dat Hy sal vernietig en versamel
33:59
33:59
나중에 재생
나중에 재생
리스트
좋아요
좋아요
33:59
(1) Die Here kom as Regter om te getuig teen Samaria en Jerusalem (2) oor hulle bedrog, geweld en voorspoedsprediking, (3) maar Hy belowe ook dat ’n “deurbreker” die oorblyfsel sal versamel
(1) Ware vrede is in die Here te vinde, nie in jouself nie. Jahweh Shalom - die Here is vrede. (2) Sy vrede bewerk tegelyk herstel en oorlog.