Daa 공개
[search 0]

Download the App!

show episodes
 
An insightful bi-weekly podcast, for us by us. Brought to you by three local lesbeans living their best lives, available via all major streaming services! #DAAMPodcast @ogcourts_ @stylesonstyles @domskiie Wanna get in touch? Email info@daampodcast.co.uk Find more content at https://linktr.ee/daampodcast
 
World of DaaS is a podcast for data enthusiasts, by data enthusiasts, where Auren Hoffman talks to business and technology leaders about all things data - building it, acquiring it, analyzing it, and everything in between. World of DaaS will keep you up-to-date with the latest trends, best practices, and innovations to help you create the next great data business.
 
U
Urdu daan

1
Urdu daan

Aamir Azher Khan

Unsubscribe
Unsubscribe
매달+
 
Welcome. Khushaamdeed. Let's change how you see poetry. Orbit on a loop and in wavelengths. It's your favourite Urdu podcast. Visit www.urdudaan.in Contact me at urdudaanmail@gmail.com Support this podcast: https://anchor.fm/urdudaan/support
 
Waarom is de lucht blauw? Waarom kunnen schepen drijven? Waarom spreken we niet allemaal dezelfde taal? Alle kinderen gaan door een waarom-fase. Ouders, leerkrachten, tantes en nonkels zitten met de handen in het haar. Ze hebben geen idee wat ze moeten antwoorden. Daarom schakelen Maarten & Dorothee elke week de hulp in, van de man die alle antwoorden in zich heeft: Lieven Scheire.
 
Luister na daaglikse potgooie met geloofsnadenke deur die teoloog en leraar, dr. Ronell Bezuidenhout. Jy kan beslis verwag om uitgedaag te word. Ronell se fokus is om “hoop” deur haar boodskappe bring. Die bedoeling daarvan is om jou te inspireer om elke dag bruisend aan te pak. Die kort potgooie word elke oggend vroeg gelaai. Luister op jou selfoon of enige rekenaar: dalk saam met jou oggendkoffie, op pad skool of werk toe, of selfs as jy net rustig in die natuur wil asemskep. Ronell sê sy ...
 
D
DaaShifaa

1
DaaShifaa

KSU-Medical School

Unsubscribe
Unsubscribe
매달
 
برنامج داء وشفاء، برنامج تابع للمجلس الطلابي، يهدف للتعريف بالأمراض الشائعة في المجتمع في حلقات صوتية قصيرة مسجلة باللغة العربية مع أطباء من مختلف التخصصات الطبيّة في كلية الطب-جامعة الملك سعود.
 
The Daasanach Audio Drama New Testament (BTL) is a unique presentation of the Audio Bible with approximately 180 different characters and a digitally recorded sound track with full sound effects. For a list of other available languages go to our website at http://FaithComesByHearing.com. The mission of Faith Comes By Hearing is to bring His Church together and make disciples from every nation, tribe, language, and people: to give every person the opportunity to listen completely through the ...
 
The DAAB Podcast is hosted by college baseball coach Andrew Romanella and avid sports fan Anthony Rinaldi. The guys discuss and breakdown all the latest in professional & NCAA sports. From MLB, NFL, NHL and the NBA to Golf and the World Cup, the DAAB Podcast has you covered! Follow on Twitter and Instagram- @daabpodcast Email us- DAABPodcast@gmail.com Purchase Gear- https://daabpodcast.com/shop-daab/ Support this podcast: https://anchor.fm/daabpodcast/support
 
المصحف الكامل للقارئ من موقع المكتبة الصوتية للقرآن الكريم http://www.mp3quran.net Mp3 Quran Tareq Abdulgani daawob - Rewayat Qalon A'n Nafi'
 
Moosaa Richardson's lessons from Saheeh al-Bukhaaree: Kitaab ad-Da'awaat, from the 4th "Back to Basics" Conference in Philadelphia, Pennsylvania (USA), held in Rabee' al-Awwal, 1438. Download the Arabic text of Kitaab ad-Da'awaat and follow along: http://www.bakkah.net/en/wp-content/uploads/2016/12/Kitaab-ad-Da-awaat-from-Saheeh-al-Bukhaaree.pdf
 
Loading …
show series
 
One liners to one like on the gram, are femmes really doing enough to let us know they’re interested? Recently the LGBTQ raving scene has not disappointed unlike the straight raves where it seemes like we’re the only gays in the village!#DAAMPodcastBring your tribe, find your vibe - @thesceneeeDon't forget to rate/review via your streaming service!…
 
Een van my gunsteling Walt Disneyfilms is “Inside Out” - ‘n storie wat illustreer hoe dít wat in ons binneste is ons hele bestaan en almal om ons beïnvloed. Plutargus, ‘n Griekse filosoof uit die eerste eeu het oor “Inside Out” geskryf: “Wat in die binnekant groei, groei uitwaarts.” Een kan plant en een kan laat natgooi, skryf Paulus, “maar dit is …
 
‘n Enkele knypie sout kan ‘n bord kos se smaak 100% verbeter. Dan verstaan ‘n mens waarom dit ‘n leeftyd neem om saam met iemand die spreekwoordelike “sak sout” op te eet”. ‘n Knippie sout help om iemand se grootpraat of leë woorde te verteer. So is ons taal deurspek (of is dit “deursout”?) met gesegdes oor sout. Selfs ons woord “salaris” (in Latyn…
 
Die woord “influencer” het vandag baie meer betekenis as bloot iemand wat iemand anders beïnvloed (soos almal van ons doen). ‘n “Regte-egte influencer” (of “toonaangewer”) is iemand wat nie net miljoene volgers op sosiale media het nie; hulle het selfs miljoene in die bank. Maar dit is nie ‘n nuwe verskynsel nie - die eerste persoon wat die titel “…
 
Catherine Ashton, Robert Kagan, Kishore Mahbubani, join Ivo Daalder discuss the new geopolitical order emerging from Russia and China’s efforts to counter US power. Like this episode? Leave us a review wherever you get your podcasts.저자 Catherine Ashton, Robert Kagan, Kishore Mahbubani, Ivo Daalder
 
Ons is almal beïnvloedbaar. Die mense met wie ons “meng” beïnvloed ons – natuurlik nie net positief nie! As almal van ons beïnvloedbaar is, dan het almal van ons natuurlik ook die potensiaal om ander te beïnvloed - ook nie net altyd positief nie! Luister maar na Salomo se wysheid: “Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid; wie hom met dwase opho…
 
As ons erken dat God ons van binne wil verander (soos Rom 12:2 sê), moet ons vra, wat wil God met ons bereik? Waarom wil God ons verander? Waartoe wil God ons verander? Gaan alles maar net oor ons “persoonlike verhouding” met God – dat ons “saak” met die Here “reg” moet wees, soos ons soms sê? Binne ons verbruikerskultuur wat ons wil laat glo dat d…
 
Woorde het trefkrag. Neem nou maar die woord “impak.” Soms moet ‘n mens maar teruggaan na die oorsprong van ‘n woord as jy dit regtig wil verstaan. Dalk help die Latynse woordjie - “impactus”. Oorspronklik beteken dit dat een ding diep in iets anders indring. Wanneer so ‘n impak plaasvind, kan dit nie weer ongedaan gemaak word nie. As ‘n mens mooi …
 
Neal Katyal is a professor of National Security Law at Georgetown University, a partner at Hogan Lovells law firm, and the former Acting Solicitor General. He has argued 45 cases before the Supreme Court. Neal and Auren look back on the Supreme Court’s most recent term and Neal brings some historical context to the court’s major decisions. They dis…
 
“Ek sal jou seën, en jy moet ‘n seën wees” (Gen 12:2). Hierdie verbondswoorde van God aan Abraham (toe nog Abram) ken ons goed. Maar ons mag nie die woorde wat later volg vergeet nie: “In jou sal al die volke van die aarde geseën wees” (v3)? ‘n Klomp eeue later haal Paulus hierdie einste woorde vir die gemeente in Galasië aan: Danksy Jesus het ons …
 
Ongeag wie jy is; ongeag waar jy woon, ongeag hoe oud jy is - van een ding kan jy seker wees, so lank as wat jy ‘n asem het, het God met jou lewe ‘n plan. By God is daar nie ‘n ouderdomsbeperking vir belangrike rolspelers nie. Dink nou maar net aan die woorde van Paulus aan ‘n jong tienerseun, Timoteus: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is…
 
One of Shakeel Sahab's most famous Ghazals. I had been wanting to do this one for a long time, but recently was reminded of it by a friend on Instagram. Thank you for that. For Sawani Mudgal’s rendition - https://youtu.be/UH7N3mhzcvYIf you have a ghazal suggestion too, please send it to me on urdudaanmail@gmail.comYou can also directly listen to th…
 
#31 - WEES WYS! “Sy ken geen kommer oor die toekoms nie. As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde” (Spr 31:25-26). Iemand wat nie oor die toekoms bekommerd raak nie, só leer Jesus die mense in sy bergpredikasie, is mense wat hulle vir die “koninkryk van God en vir die wil van God” beywer. Dit is die ander wat bekommerd …
 
“Moenie afgunstig wees op sondaars nie; wees altyd ywerig om die Here te dien; dan sal jy 'n toekoms hê en jou hoop sal jou nie ontneem word nie” (Spr 23:17-18). Toekomshoop! Is daar ‘n mooier woord?! Die woordjie in Hebreeus - “akh’areet” – wat ons hier met “toekoms” vertaal, is ook die woord wat gebruik word vir “einde” en “begin”. Klink dit na ‘…
 
This week: as Russia weaponizes its gas supply in an attempt to subdue Europe with the threat of a very cold winter, we examine the possible responses to, and repercussions of, that strategy. Also, the worsening situation on the ground in Ukraine, and the debate over Nancy Pelosi’s planned trip to Taiwan. Joining us: Jamil Anderlini of POLITICO Eur…
 
“Net twee dinge vra ek van U; moet my dit tog nie weier nie; daarna kan ek sterf” (Spr 30:7). Wat is jou twee grootste begeertes wat jy graag vervul sou wou hê? Ons weet dat Salomo eens kon vra net wat sy hartsbegeerte was, en dat hy toe vir God vra: “Gee my tog wysheid en kennis dat ek hierdie volk reg kan lei” (2 Kron 1:10). Wysheid en kennis het…
 
“Wysheid is 'n vrou wat langs die straat staan en roep, sy laat haar stem hoor op die stadspleine, sy roep bo die rumoer uit, by die ingange van die stadspoorte sê sy wat sy te sê het…” (Spr 1:20, 21). Wysheid is nie iets is wat jy moet doen nie – dit is byvoorbeeld nie ‘n wenslysie van dinge wat jy moet inoefen tot jy dit – uiteindelik - “reg” kry…
 
Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.” (Spr 3:27). In 1973 het twee dosente ‘n navorsingsprojek met 40 teologiestudente van die Princeton Teologiefakulteit gedoen. (Dit staan bekend as die “Van Jerusalem na Jerigo-studie”.) Die studente het van niks geweet nie! Hulle is ingedeel in tw…
 
David Epstein is the author of the New York Times bestsellers “Range” and “The Sports Gene”. Auren and David discuss David’s latest book Range and his counterintuitive ideas about specialization and why generalists are so powerful. They talk about why the 10,000 hours rule is overrated, how specialists get so many major predictions wrong, and how t…
 
“My seun, behou die takt en oorleg; moet dit nie uit die oog verloor nie, dit sal vir jou 'n mooi lewe verseker en soos 'n pragtige halssnoer vir jou wees; jy sal jou pad veilig loop en jou voet nie stamp nie; jy sal nie bang hoef te wees as jy gaan slaap nie; as jy gaan lê, sal jy rustig slaap” (Spr 3:21-24). ‘n Juwelier maak nie ‘n pragtige juwee…
 
The crew are REUNITED! Courts returned from holiday and we had to catch her up on our antics! Do you speak TikTok? We deep how TikTok finally has us all in a CHOKEHOLD!! Plus OG shares the idea behind @thesceneee & why it’s so needed. #DAAMPodcast Bring your tribe, find your vibe - @thesceneee Don't forget to rate/review via your streaming service!…
 
“Aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens.” (Spr 16:24). Ons het nou al meer as een keer gekyk na die krag van woorde, maar kan ons genoeg daaroor praat – veral in ‘n wêreld waar mense mekaar met woorde vernietig. Skewe woorde vir iemand gesê kan net so diep sny soos oneerlike woorde wat met ‘n heuningkwas soet gemaak word. T…
 
Augustus 2022 is oor enkele dae ‘n realiteit . Daar is – naas Desember – seker nie ‘n maand wat by my soveel emosies wakkermaak nie. Ek is as ‘n Augustusbaba in die Vrystaat gebore. As getoë Noord-Vrystater is Augustus vir my sinoniem met aaklige stofstorms (wat ons met liefde moes aanvaar, “want dit bring bring reëns” soos my oupa sou sê.) Later j…
 
“Vir iemand wat dink hy het die wysheid in pag, is daar minder hoop as vir 'n dwaas” (Spr 26:12). Is daar iemand wat dommer is as ‘n dwaas? Ja! Iemand wat dink hy weet alles. Vir ‘n dwaas is daar hoop, want hy kan nog leer (as hy wil). Maar iemand wat dink dat hy alles weet, wat is daar dan nog om te leer? Ons het mos ‘n gesegde: daar is niemand so…
 
“Kan jy kole vuur in die vou van jou klere inhark sonder dat jou klere aan die brand raak?” (Spr 6:28). Van hartstog gepraat (n.a.v. #22), daar is inderdaad ‘n ander hartstog waaroor Spreuke skryf, en dit is die “vleeslike hartstog” - hy beskryf dit as vuur wat jy in jou liggaam voel brand vir wat nie “joune” is nie. Jy mag dalk nou dink - pfieu! -…
 
As the Northern Hemisphere battles record-setting heat waves and wildfires, Europe barrels towards a winter energy shortage that will chill homes and industrial output alike. This week—Nirmal Ghosh, Amna Nawaz, and Elise Labott join Ivo Daalder to examine a perfect storm of energy and environment crises. Also up for discussion: What did Biden and P…
 
“'n Kalm gemoed hou die liggaam gesond; hartstog vreet 'n mens op” (Spr 14:30). 'n Wyse mens beskerm die gesondheid van hulle hart soos jy ‘n rare edelsteen sal bewaar. Hoe doen jy dit? Hoe? Hou hartstog uit jou lewe - dit bring onrus in jou gemoed. Maar wag net, nie sommer enige hartstog nie. So het die psalmdigter byvoorbeeld ‘n brandende begeert…
 
“Die Here het 'n afsku van mate en gewigte wat nou sus en dan so is” (Spr 20:10). Die woord “integriteit” is afgelei van ‘n Latynse woord wat heelheid beteken. As jy met integriteit leef kan mense op jou staatmaak as deurlopend betroubaar. (Integriteit beteken nie om perfek te wees nie; dit beteken minstens om eerlik en deursigtig te wees oor jou e…
 
“Blydskap laat 'n mens se gesig straal; … die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees” (Spr 15:13, 15). Hoe ouer ek word, hoe meer ontdek ek dat ons ons eie lewens kies. Nee, daarmee bedoel ek glad nie dat ons ons omstandighede kies nie. “Life happens” sê ons mos almal. Baie dinge gebeur met ons waaroor ons werklik nie beheer het nie. Maar, het ek …
 
Rob Buxton is a partner at AGC Partners where he specializes in the DaaS and SaaS capital markets. Rob has completed over 300 financings and M&A transactions in his career. Rob and Auren dive into the recent trends in the data-as-a-service (DaaS) sector. They break down the insights from Rob’s recent DaaS sector report and dig into what makes the g…
 
“Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom” (Spr 6:6). Salomo was nie net geag as die wysste mens op aarde nie, maar ook die rykste (aldus 1 Konings 10), tog was professore en besigheidsmagnate nie die koning se leermeesters nie, maar die kleinste en onbenulligste van alle insekte: die mier. Hou hulle dop, en jy sal sien, “mier…
 
“Yster slyp yster, vriende vorm mekaar” (Spr 27:17). Albrecht Dürer en Franz Knigstein was twee goeie vriende; beide was belowende kunstenaars, maar a.g.v. omstandighede kon nie een dit bekostig om kunsopleiding te kry nie. Saam besluit hulle toe, een sal begin werk en met daardie geld sal dit die ander een in staat stel om met sy kunsstudies te be…
 
“'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam.” (Spr 15:1). Dit is interessant dat die “sagte antwoord” in Hebreeus impliseer dat dit vanuit jou “brose plek” kom. M.a.w. jy is reeds weerloos – dalk selfs beseer. Dit is amper soos iemand wat in die maag getref is – jou asem is uitgeslaan; daar is nie asem oor om te antw…
 
“Die hart van ‘n mens beplan sy pad, maar die Here bepaal sy voetstappe” (Spr 16:9). Ek hoor dit gereeld: “wat moet gebeur, sal gebeur.” Die mens wik, maar God beskik. Dit maak nie eintlik saak wat jy besluit nie, wat God wil hê moet gebeur, sal gebeur. Tog kan jy vra, is ons dan net marionette in die poppemeester se hand? Het die mens ‘n vrye wil?…
 
Ravi Agrawal, Bianna Golodryga, and Philip Stephens join Ivo Daalder to discuss the outcome of Biden’s trip to Israel and Saudi Arabia. Then, how rising energy prices may be contributing to Ukraine war fatigue. Plus, a look at who will lead Britain and how Sri Lanka can recover from its collapse. Like this episode? Leave us a review wherever you ge…
 
“Liewer net 'n bietjie groente en liefde daarby as 'n vetgemaakte os en haat daarby.” (Spr 15:17). Elkeen van ons het sekerlik een spreuk wat ons as die mooiste beskou. Vir my is dit hierdie een. Sy parallel vind jy in Spr 17:1, “Liewer 'n stukkie droë brood met vrede daarby as 'n huis vol kos met 'n getwis daarby.” Paul Tsongas was ‘n suksesvolle …
 
“Wie ‘n oortreding bedek streef na liefde, maar wie telkens ‘n saak ophaal skei selfs boesemvriende” (Spr 17:9 – uit die Direkte Vertaling). Bedoel die skrywer met “bedek die oortreding” dat ons wegkyk wanneer iemand iets verkeerd gedoen het; dalk om konflik te vermy? Of omdat ons die vrede wil bewaar? (Dan maak Gal 5:1 nie sin nie. Paulus sê juis …
 
“'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud.” (Spr 22:1). In die Midrash (deel van die Joodse heiligen geskrifte) is daar ‘n gesegde: ’n Mens het drie name: een is die naam wat jou ouers jou gegee het (jou doopname); een is die naam waarop mense jou aanspreek (jou noemnaam); en dan is daar ‘n d…
 
#12 - WEES WYS! “Onvervulde hoop maak die hart siek, maar ‘n vervulde wens is ‘n boom van lewe” (Spr 13:12 – uit die Direkte Vertaling). Vir Joodse ballinge was die “boom van lewe” ‘n diepgewortelde erfenis van hul geloof. Daar sou ‘n tyd kom dat hulle sal terugkeer na die tempel op Sion; hulle sal mag eet van die vrugte van die boom van lewe. Die …
 
“Die woorde van die regverdige is die fynste silwer werd …” (Spr 10:20). Baie jare gelede het ek in ‘n tweedehandse winkel rondgesnuffel – die antieke beker in ‘n vertoonkas het my oog gevang. Waarom nie die ander ene – op die oog af dieselfde – ook in die glaskas bêre nie, wou ek weet? Want die een is sterling-silwer en die ander een is nikkel-sil…
 
“Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy ‘n afsku het: …” (Spr 6:16). Die skrywer kon net sowel gesê het, “As daar nou één ding is wat die Here haat…” Dit is eintlik waarby hy wil uitkom; maar hy skep so bietjie afwagting, daarom noem hy ses dinge waarmee almal van ons kan saamstem. Is ‘n hoogmoedige mens nie vir ons almal ‘n pyn nie?…
 
“In die dwaas se oë is sy eie pad die regte, wie wysheid het, luister na raad” (Spr 12:15). Ek wonder hoeveel keer het die seun van wie ons in Spreuke lees sy oë gerol wanneer sy pa met hierdie woorde begin: “Luister, my seun…” Blaai maar deur die boek en jou oog sal die woordjie – “luister” - gereeld teëkom (27 keer om presies te wees). “’n Oor wa…
 
Karen DeYoung, Bobby Ghosh, and Nahal Toosi join Ivo Daalder to discuss Boris Johnson’s historic resignation. Then, Chinese President Xi Jinping’s visit to Hong Kong marks the 25th anniversary under Beijing's rule. Plus, back from Europe, President Biden will travel to the Middle East next week, making stops in Israel, the West Bank, and Saudi Arab…
 
“Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek.” (Spr 11:24). Die spreuke kontrasteer elke keer die optrede van ‘n wyse met die optrede van ‘n dwase; én dan word die implikasies van die gedrag ook beskryf. Vir ons wat onsself realisties (of sinies) noem, klink baie van die spreuke soms te i…
 
“Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou” (Spr 3:17-18). Die lewe is ‘n lied waarop jy genooi word om saam te dans. Wanneer die musiek begin speel, staan daar twee dansmaats voor jou – beide met hul hande uitgestrek: “Kies my!” pleit elkeen. Maar jy moet reg kies…
 
“Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my.” (Spr 8:17). Wat die God van die Bybel anders maak as die gode van die omliggende volkere was dat “gewone” mense God kon leer ken; nie net “spesiale” mense nie. In Jeremia sê die Here, “Die wyse man moet nie in sy wysheid roem nie, die soldaat nie in sy krag nie, die ryk man nie in sy rykdo…
 
Gary Marcus is the Author of Reboot AI and professor at NYU. Gary and Auren discuss the advancements in and shortcomings of artificial intelligence. They dive into how for AI to be really good, it needs to be built towards human intelligence and gain “Common Sense”, which it lacks today. World of DaaS is brought to you by SafeGraph. For more episod…
 
“Die vrees van die Here is die beginsel van die kennis” (Spr 1:7 – 1953 vertaling). Die eerste nege hoofstukke van die Spreukeboek is ‘n inleiding wat uit lang gesprekke tussen ‘n pa met sy seun bestaan – amper soos daardie wat ‘n mens laatnag langs die viswater het. Daarna (vanaf hf 10-29) volg die brokkies eensin-spreuke, of wyshede wat soos “los…
 
“Wie sy mond en sy tong in toom hou, hou hom uit gevaar.” (Spr 21:23) “Tel jou seëninge, tel hul een vir een” - só klink die Hallelujaliedjie, maar dalk moet daar nog ‘n versie gesing word: tel jou woorde, tel hul een vir een. Waarom is dit sulke wyse raad? Omdat jy nie kan luister en gelyktydig praat nie! Omdat jy nie woorde wat reeds gepraat is o…
 
“'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam” (Spr 14:30a – Direkte Vertaling) Wysheid is nie ‘n abstrakte beginsel nie; dit gaan oor die alledaagse lewe. Daarom sou ons, in die plek van wysheid, ook bloot kon praat van lewensvaardigheid. Kan jy onthou hoe jy leer motor bestuur het: eers het jy dopgehou, later het pa of ma jou agter die stuurwiel laat in…
 
Loading …

빠른 참조 가이드

Google login Twitter login Classic login